03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

geskep was deur My eers-geskape wese met die gebruik van My krag. Maar

wat het van hierdie eers-geskape wese geword?

Van sy val af dwaal hierdie wese heen en weer as vonk van krag en

probeer sy oorblywende krag te gebruik om alles te verlig wat My wil van

hom weggeneem het, nie om dit te laat herlewe nie, maar om sy eie krag

te vergroot sodat hy My kan oortref, naamlik My krag. Die geestelike

substansie wat deur My wil gebind is reageer nie op hierdie lig nie omdat

dit eenvoudig nie lewe gee nie. Maar sodra dit weer die entiteit word na ‘n

oneindige lang weg deur die skeppings, wanneer die individuele klein

deeltjies hulle weer versamel het en as ‘n eenheid hulle in ‘n menslike vorm

beliggaam en daardeur sy selfbewussyn herwin, sal dit weer reageer op die

pogings van die eers-geskape wese, My teenstander se gees. Hulle laat

hulself toe om deur sy vonk verblind te word, maar hierdie vonk verlig nie,

dit is slegs ‘n bedrieglike lig wat die oog verblind om sy sig heeltemal te

verduister aangesien sy krag ondoeltreffend geword het a.g.v. sy val en die

oneindige groot afstand van My. Maar sy wese bly, hy het nie sy

selfbewussyn verloor nie en daarom kan hy ook nog ewe self-bewuste

wesens beïnvloed, dus kan sy wese die mens deurdring en word nie beperk

tot slegs één mens nie.

Daarom kan hy sy invloed uitoefen waar die mense opsetlik na hom toe

draai deur hul geaardheid en so sy krag deur eenstemmigheid met hom

verhoog. Hy gebruik slegs sy oorblywende krag om teen My te werk, hy

probeer voortdurend om met behulp van mense wat hulself aan hom

oorgee, homself op te hef. Dus is hierdie gees van verset baie duidelik

aktief, hy is ook instaat om ‘n persoon duidelik te oorheers, maar slegs

solank die persoon nog sy toets van wil moet neem op aarde.

As hy sy doel bereik het om mense vir homself oor te wen dan het hy

nietemin slegs die verharding van die geestelike substansie weer aangehelp

en so sy krag weer verbeur, sodat hy self ook heeltemal leweloos sal wees

sodra hy nie meer aan mense kan vashou wat hom van hul lewens energie

voorsien nie. En dit is die geval wanneer ‘n Verlossing periode sy einde

nader, wanneer hy die meerderheid van die mense in die diepte afgetrek

het en die ander ten volle toegewyd is aan My. Dan sal hy self volledig

beroof word van sy krag, dan sal hy ook in ‘n gebonde staat wees, hy sal

geketting wees tot hy mense weer eens op die selfde manier kan verlei, tot

die mense self weer in die staat kom dat hulle sy krag verhoog, tot hulle

min of meer self sy kettings weer losmaak as resultaat van hul verkeerde

wil vir materie, wat ondergeskik is aan die wil van My teenstander en so sy

posisie van mag weer eens vergroot, wat steeds duideliker word tydens

elke periode van Verlossing hoe nader dit aan sy einde kom. Om hierdie

rede sal elke periode van Verlossing in vreedsame harmonie as ‘n ware

paradys op aarde begin en eindig met sataniese aktiwiteit tot selfs die

laaste geestelike wese van My teenstander weggeneem is, tot hy self so

158

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!