03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

word deur die waarheid, terwyl elke misleide onderrig ‘n vervorming van

My Wese sal wees, ‘n beeld wat My nie as die volmaakte nie, maar as

onvolmaakte Wese sal voorhou en daarom kan julle mense reeds julle eie

toets maak en sonder aarseling dit as verkeerd verwerp wat julle daartoe

beweeg om die volmaaktheid van My Wese te betwyfel. Wat ook al My

liefde, My wysheid of My almag twyfelagtig laat lyk.

Ek wil dat julle My as julle mees liefdevolste Vader van ewigheid herken,

Wie se wysheid onoortreflik is en vir wie geen beperking van mag bestaan

nie. Ek wil dit hê omdat julle slegs ‘n volmaakte Wese kan liefhê en omdat

Ek julle liefde wil wen. Daarom sal Ek julle altyd ‘n ware lig gee en Ek sal

die lig op elke misleide leerstelling werp sodat julle dit kan herken as

misleiding, anders sou julle ewig in duisternis bly en julle liefde van My

weerhou omdat julle My nie ken nie. Om hierdie rede stuur Ek die waarheid

Self na julle omdat dit slegs selde nog op aarde gevind kan word. Daarom

kies Ek ‘n manier om Self met julle te praat, omdat geen onwaarhede ooit

uit My mond kan kom nie en dat julle nie nodig het om bang te wees dat

My Woord reeds deur menslike wil vervormd is nie, wat deur My

teenstander beïnvloed kan word.

My direkte Woord van bo waarborg julle die absolute waarheid, omdat Ek

wil dat die waarheid aan julle gegee sal word en omdat Ek in staat is om My

wil effek te laat neem. En elkeen wat nietemin nog twyfel of Ek Self My

Woord aan julle mense stuur moet toets of die ontvangde geestelike kennis

‘n God van liefde, wysheid en almag openbaar en of dit getuig van ‘n hoogs

volmaakte Wese.

En julle sal niks daarin vind wat kan maak dat julle daaraan twyfel nie.

Maar vergelyk dit nou ook met die onderrig wat julle tot dusver gehoor het

en as 'waarheid' aanvaar het en die God wat aan julle voorgehou was sal

baie menslike tekortkominge hê. Hy sal aan julle as ‘n bestraffende,

onregverdige en nouliks liefdevolle God voorgehou word, wat julle seker

vrees maar nie sal kan liefhê nie, Wie nie vir julle wys en magtig in sy

onvolmaaktheid lyk nie, want die regte verduideliking kan nooit aan julle

gegee word nie omdat Ek dit vir My reserveer en Ek die waarheid stuur

waar die fondament vir dit in die hart van ‘n persoon gelê is, sodat hy My

Woord direk kan hoor. En as julle mense in ‘n God glo moet julle ook

oortuig wees van die volmaaktheid van Sy aard. En hierdie geloof, hierdie

oortuiging, is wat Ek aan julle deur My Woord wil gee, sodat die waarheid

julle gelukkig kan maak en julle dan ook leer om My lief te hê en die

begeerte het om met My te verenig. Slegs die suiwer waarheid sal hierdie

begeerte in julle laat opkom.

Maar Ek wil dat julle My vrywillig benader. Daarom kan Ek dit slegs bereik

deur die stuur van die waarheid wat My Wese aan julle sal openbaar, wat

op sigself liefde, wysheid en almag in absolute volmaaktheid is. Amen

390

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!