03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

want die mag van die duistere krag loop hulle vas teen hierdie wil vir die

goeie, wat die verlange na God in hom sluit.

Hy is alleen in gevaar solank hy self nog wankelmoedig is, waarvoor sy wil

moet kies. Dan worstel nog beide kragte om die wil en gelukkig is hy wat

die regte beslissing neem, want hy sal ook steeds gehelp word om die doel

te bereik, omdat die ligwêreld hom help. Amen

Voorwaarde om kind van God te word

5099 3 April 1951

Niks anders kan julle die kindskap van God oplewer as dat julle ‘n lewe lei

na My Wil, ‘n lewe in liefde, ‘n aanpassing en invoeging in My ewige

ordening, wat gegrondves is in die Liefde. Om My kind te word wat in alle

reg deur die Vader opgeneem word, stel voorwaardes aan die skepsel wat

hom as mens die voorreg wil verwerf. En die voorwaardes kan heel maklik

wees, maar ook oneindig swaar.

Van die mense verg Ek die nakoming van My gebooie, die verander van die

wese tot liefde, sodat die mens as My kind herbekend is aan elkeen met

wie hy in aanraking kom. Die gebod van die liefde moet vervul word,

anders is ‘n aanpassing aan My nie moontlik nie, daar Ek die ewige Liefde

Self is.

Maar steeds betref dit die innerlike opwelling van die hart, want daaraan

beantwoordend los die omhulsel op of verdig om die nog worstellende siel

en die opwelling van die hart moet sonder enige dwang in die mens opkom,

dan is dit waardevol, sowel vir hulself asook vir die noodlydende

medemens, wat die ware liefde moet voel om ook sy krag te besef.

Die liefde is die enigste middel wat verlos, die liefde is die enigste weg wat

na My voer en die liefde moet deur elke mens wat salig wil word, beoefen

word. En die voorwaarde van My kan Ek nie opgee nie, omdat die

verbinding met My alleen maar tot stand gebring kan word deur die liefde

en die verbinding by die staat van kindskap van God hoort. Die een volg uit

die ander en so ook dat die liefde diegene lig en krag oplewer wat dit

beoefen op ‘n onbaatsugtige manier. Lig en krag hoort egter eweneens tot

My Oerwese, soos dit alles ook julle eiendom was toe julle, My skepsele,

julle nog bevind het in die staat van volmaaktheid. Julle was vol lig en krag

solank die Liefde julle deurstraal het, julle het egter die lig en krag verloor

toe die liefde in julle afgeneem het.

Vir julle mense is al die dinge onderskeie begrippe, lig, krag en

geluksaligheid, maar hulle hoort onbetwisbaar by mekaar en ‘n lewe in

liefde, die vervul van My gebooie bring julle alles weer terug wat julle eens

verloor het. Julle sal weer ‘n ontsaglike rykdom in ontvangs kan neem as

julle uself aan My, as die ewige Liefde aanpas, dus weer tot diegene word

wat julle was in die allereerste begin, My kinders, wat in oorvloed

geluksalig kan wees, sodat in julle lig en krag in volheid aanwesig is.

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!