03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

met die einde van hierdie Verlossingsperiode sal die poorte van die

Koningkryk van die hemele gesluit word. Dan bly daar slegs twee

moontlikhede oor vir ‘n verdere bestaan, naamlik: as ‘n menslike wese op

die nuwe aarde, of as opgeloste geestelike verban in die skepping.

Voorheen was hierdie kennis nie noodsaaklik nie want die siel kon nog in

die hiernamaals volmaaktheid bereik omdat daar voldoende tyd was, maar

in die eindtyd ontbreek die geleentheid, daarom sal God hulle op ‘n ander

manier help om die graad van volwassenheid te bereik, wat die verbanning

in harde materie uitsluit. Baie wat geestelike dinge soek word ‘n insig in die

Plan van God se Verlossing gegee, meestal om hulle eie volwassenheid te

bevoordeel, maar ook om ander te onderrig wat kennis soek, wie se

versoeke God sal beantwoord.

Nogtans, moet hierdie kennis in die eindtyd onder die mense as

waarskuwing versprei word. Alhoewel die herinnering aan vroeëre stadia

weggeneem word, om te glo in die besonder lang weg van die siel voor sy

inkarnasie sal in hulle ‘n gevoel van verantwoordelikheid wek. Ook kan die

ongelowige begin om oor die gang van sy lewe na te dink. Hierdie kennis

kan sy gedagte as stille waarskuwing beset.

Bowendien kan sulke verklarings die leemtes vir mense vul en hulle sal

meer bereid wees om dit te aanvaar, omdat die plan en doel van die

skepping vir hulle sinvol sal word. Maar dit is slegs vir mense wat sal dink

en glo en wat ‘n logiese rede gee vir hulle om te glo. Aan sulke mense

werp God ‘n reddingstou, wat hulle na veilige grond kan bring waar hulle ‘n

manier sal vind om die kennis te kry. Hy sal die kennis van Sy Plan van

Verlossing en die eindelose lang weg van die ontwikkeling van die siel,

slegs bring waar dit nodig is, omdat nie alle mense behoefte het aan hierdie

kennis nie. God ken die gedagte en die twyfel van elke persoon en Hy sal

hulle die antwoord gee om hul twyfel te verdryf. Niks wat Hy onderneem

sal sonder betekenis of doel wees nie. En die kennis wat Hy na die aarde

stuur, beskou Hy as van die grootste belang. Amen

Verklaring vir die buitengewone

barmhartigheidsgeskenk

6592 10 Julie 1956

Die is ‘n onverdiende barmhartigheid wanneer Ek mense direk aanspreek,

want selde verkry ‘n mens op aarde al ‘n graad van volwassenheid wat hom

so naby aan My bring, dat ‘n straling van My liefde na hom toe kan

plaasvind. Daarom spreek Ek in die laaste tyd voor die einde alle mense op

‘n manier aan sodat hulle My kan hoor, al geskied dit nie op ‘n direkte wyse

nie.

Daarvoor het Ek iemand nodig wat My direkte werksaamheid in haar

toelaat, (Bertha Dudde) en daarom gewillig is om haar heeltemal aan My

oor te gee. Hierdie wil tot oorgawe gebruik Ek op ‘n besondere wyse, want

435

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!