03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

korrek is, wat hulself rig op die uiteindelike bestemming van die mens, wat

in My tot rus kom en nou deur My gelei kan word tot heil van hulle siele.

Maar wat gaan daar gebeur? Die beeld van die sterre sal verander. Daar sal

sterre in ander bane gelei word, hulle sal dan in ‘n veranderde verhouding

tot die aarde staan as tot nou toe. En daardeur sal sterre sigbaar word wat

nog nooit gesien was nie en daar sal één as ‘n regstreekse gevaar vir die

aarde sigbaar word, omdat gevrees sal word dat sy baan met die aarde sal

kruis. Geen mens sal wil glo dat so iets sal gebeur nie, geen mens sal glo

dat natuurwette kan verander nie, maar julle, staan voor die einde. Julle

berei self iets voor wat nog ‘n erger uitwerking sal hê, want wat julle

onderneem, gaan die hele aarde in gevaar bring.

Dit wat homself deur My Wil voordoen, is maar slegs ‘n voorteken van die

einde, dit is ‘n ernstige waarskuwing aan julle en Ek gee julle sodoende

slegs duidelike tekens van die bestaan van ‘n hoër Mag sodat almal hulself

tot Hierdie Mag sal kan wend en dat julle daardeur ook ‘n direkte gevaar vir

julself sal kan afwend, wanneer julle, dit wil sê, julle siele die korrekte

voordeel daaruit sal trek.

Maar wat daarna sal kom, het betrekking op die hele aarde en alles wat

daarop leef. En daarom openbaar Ek My eerder op ongewone wyse, maar

sonder om julle te dwing om Myself as die Veroorsaker daarvan te erken,

wat ontsettend in sy uitwerking is, maar wat nie die hele aarde sal aangaan

nie. Want Ek ken alle natuurwette en hulle werkinge, Ek weet ook hoe om

elke gebeurtenis af te wend of af te skaal in sy uitwerking.

Maar wat Ek laat gebeur, dien alleen tot julle redding, dit moet julle, die

mens, na My toe dryf, dit moet julle, die mense ‘n God laat erken by Wie

julle beskerming moet soek, omdat Hy julle Vader is.

Dit is die laaste teken voordat die einde kom. Die is die laaste poging van

My liefde en Erbarming om te red wat nog te redde is. Amen

Die geestelike laagtepunt is bereik

6417 4 Desember 1955

Die mense op hierdie aarde verander nie meer nie, want hulle is met

liggaam en siel die wêreld toegedaan en daarmee hom, wat meester is van

hierdie wêreld. Alle teregwysings is nutteloos. ‘n Paar sal hulself nog wel

van die massa afsonder en hulle eintlike bestemming insien, maar die

meeste kom nie onder die indruk daarvan nie. En wat daar ook al gebeur,

dit word steeds maar net met die oë van die wêreld deur hulle bekyk, nooit

egter word daar ‘n geestelike beweegrede ingesien of aangeneem nie en

sodoende verander die mense nie, nóg in hulle denke, nóg in hulle

handelinge. En hulle verblyf op hierdie aarde is heeltemal nutteloos, sodat

dit beëindig moet word.

Die mense is voortydig volwasse vir die ondergang, want die dag van die

einde is vasgestel sedert ewigheid en word ook aan gehou, ofskoon die

374

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!