03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vir julle die dood van ‘n misdadiger gesterf het en waarom Hy dit gedoen

het. ‘n Goeie leier sal julle die kennis kan gee en hom mag julle ook

onbesorg volg. ‘n Leier wat die weg egter nie ken nie, lei julle nie na

Golgota nie, hy noem miskien sydelings die werk van die Mens Jesus, om

daardeur die geloof te wek aan sy reg om julle te mag lei, maar julle sal

geen korrekte verklaring kry oor die betekenis van die Verlossingswerk nie,

julle sal wel dikwels die Naam, Jesus, uit sy mond hoor, maar anders nie as

dat Hy ‘n historiese figuur sou gewees het, Wie se lewe en leer ‘n etiese

waarde gehad het nie. Die diepere samehang is egter vir sulke leiers

vreemd.

En daarin sal julle beproewing afneem, wat die ware weg is en welke leier

julle vol vertroue mag volg, want die weg na die doel voer langs Golgota, ‘n

ander weg na die hemel is daar nie. Die ware leiers word egter aan julle

deur die goddelike Verlosser Self gestuur en wie nie deur Hom gestuur is

nie, is ook geen ware leier nie. En so sal julle ook kan beoordeel, wie die

ware leier is: Slegs hy wat die verlossingswerk van Jesus voorop stel. Slegs

hy kan homself in die waarheid staande hou, hulle wat self, verlos deur

Jesus se bloed, nou deurdronge van Sy Gees is en daarom geregtig en in

staat is om hulle medemens te lei, omdat hulle weet dat die mense hulself

eers moet oorgee aan die liefde en barmhartigheid van Jesus, voordat hulle

die weg kan volg wat omhoog lei na die Hemel, Myself tegemoet, Wie dan

as die Mens Jesus gesterf het aan die kruis, om julle mense te verlos. Amen

Stry teen begeerte en hartstog

6286 16 Junie 1955

Dood al julle begeertes en julle sal volwasse word in die kortse moontlike

tyd. As julle die wil het om volmaak te word, sal julle alles moet oorwin wat

julle nog na benede, die diepte in trek. En al die begeertes en hartstogte

kleef julle nog aan uit die periode van julle ontwikkeling voor julle mens

was en sal julle nog baie las op aarde besorg, omdat deur die aandrifte en

begeerte My teenstander op julle inwerk, wat daardeur die terugkeer na My

wil verhinder.

Die drifte en begeertes is egter ‘n belemmering vir die vereniging met My,

omdat dit goddelose eienskappe is, wat ‘n volmaakte wese nie mag hê nie

en dit daarom eers oorwin moet word, voordat ‘n vereniging met My kan

plaasvind. Die mens moet nou stry teen elke verlange wat die materie

betref, want steeds is daar ‘n begeerte mee verbind om iets te besit wat

behoort aan die ryk van My teenstander, wat dus dien om die sinne te

bevredig, dit doen egter nie wat dit ook al mag wees nie, sodra die

liggaamlike sinne van die mens hom daaraan verlustig, is dit begeerte wat

hul vervulling op aardse wyse vind.

Alles hoort daartoe wat die mens liggaamlike welbehae verskaf as dit deur

die mens met alle krag self nagestreef word en daar geen geestelike strewe

334

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!