03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wat geen moeite doen om die uitstorting van My Gees oor hulle te ontvang

nie. Hulle kan ook nie My Woorde as tot hulle gerig aanneem nie en hulle

sal daarom ook "nog sonde kan vergewe nog sonde laat behou".

Besef watter sinnelose misvorming van My Woorde daar ontstaan deur ‘n

leer, soos wat nou die mense aangebied word. Dat mense aangestel word

om hul medemens se sonde te vergewe of nie. Mense wat aan hulle

geestelike volwassenheid te sien is, dat die merkbare werk van die Gees

ontbreek. Slegs selde kan My Gees duidelik openbaar, omdat daar ‘n diepe

liefde en ‘n lewend geloof voor nodig is.

Maar duisende en baie duisende vergewe sonde en glo, dat hulle daartoe

van My die voorreg ontvang het. Waar My Gees egter aan die werk is

probeer hulle dit te verhinder. Waar die suiwer waarheid opheldering

probeer te gee, word dit as die werk van Satan beskou. Wat weer bewys

wat ‘n geestelike blindheid daar heers, waar die mensdom self hulle heil

soek.

Maar die duisternis is daar reeds so diep, dat daar geen lig opgevang word

nie. Steeds kan die mense slegs die liefde geleer word, want alleen ‘n lewe

van liefde ontsteek ‘n lig en alleen ‘n mens deurgloei van liefde herken die

waarheid en skrik dan terug vir sulke dwaalleer. Sonder liefde is elke woord

vergeefs, dit word nie begryp nie, maar steeds word sy betekenis verdraai.

Alleen die liefde bring verliging van Gees, alleen die liefde gee insig in My

Woord.

En eers as julle deur die liefde ware disipels word, kan julle, julle ook as

opvolgers van die vroeëre disipels sien. Dan sal julle ook ‘n verlige Gees hê

en die waaragtige berouvolle sondaars met sekerheid die vergewing van hul

skuld skenk, omdat julle dan ook weet dat Ek Self My oor elke sondaar

bekommer en hom vergeef wat in berou en skuldbewus tot die kruis kom.

En Ek sal waarlik ook hul liggaamlike gebreke genees.

Ek sal die dienare wie se Gees ontwaak is groot krag gee en so sal vervul

word: “Aan wie julle die sonde vergeef vir hom is dit vergewe en aan wie

julle die sonde laat hou vir hom is dit gehou”. Want dit is My Gees, wat in

hulle werk. Amen

Nagmaal

6717 17 Desember 1956

Julle sal dikwels vrae gestel word wat julle eerlik moet beantwoord en My

altyd moet vra om julle deur My Gees te onderrig, om julle die regte

gedagtes te gee, sodat julle die regte woorde sal sê wanneer dit van julle

verlang word. Maar aangesien Ek wil hê dat die mense die waarheid

ontvang sal Ek altyd My ligdraers inlig, Ek sal nie toelaat dat hulle misleide

geestelike konsepte aan neem nie, Ek sal altyd hulle krag en weerstand

ondersteun en hul gevoel vir die suiwer waarheid verhoog en dus sal hulle

ook altyd gereed wees om probleme op te los wat tot verskille van opinie in

496

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!