03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Julle mense heg, wêrelds beskou, te veel waarde aan julle lewe op aarde.

Geestelike is dit wel van betekenis vir julle, omdat ‘n reg geleefde aards

bestaan julle ‘n ware salige ewigheid kan gee. Maar wat die aardse

bestaan, julle aards bied, is volkome nutteloos en bied julle slegs welbehae

vir ‘n oomblik, gemeet teen die ewigheid. Julle moet dit steeds in gedagte

hou, dat julle eens nie sal kan begryp, dat julle plesier beleef het aan dinge

wat geen enkele geestelike waarde het nie en julle sal elke siel dankbaar

wees, wat julle tydens die aardse lewe na reg die waardeloosheid gewys

het en julle blik op ander doele laat rig het. Maar solank julle op aarde

lewe, sal sulke aanwysings julle nie beval nie en daarom ook die woorde

van Jesus: “Die hemelryk ly geweld en alleen wie geweld aanwend, trek die

hemelryk na hom toe.”

Sou julle, julle eens probeer voor stel, welke eindelose lang tyd, wat die siel

betref, julle al op aarde bly en dat die ewigheid vir julle wag, dan sou julle

ook die kort tyd van die lewe op aarde beter op waarde skat, julle sou

weet, dat dit werklik slegs ‘n oomblik is en dan sou julle ook graag die

vreugde van die oomblik wil opgee, gesien die saligheid wat julle deur die

oorwinning vir julself verwerf. Julle wilsproef bestaan juis hieruit, dat julle

nie strewe na die deel van God’s teenstander nie, maar julle bestemming in

God sien. En wanneer julle nou so duidelik hulp gebied word, deurdat julle

kennis gegee word oor die doel van julle lewe, wanneer julle oë geopen

word, sodat julle in staat is om te sien wat die blinde nie sien nie, dan moet

die doel julle tog lok, want die lewe op aarde duur nie ewig nie en kan vir

sommige selfs al die komende dag afgeloop wees.

Julle aards bestaan is onseker, omdat julle geen sekerheid het hoelank julle

dit kan geniet nie, die geestelike lewe egter is vir elkeen van julle seker, dit

kan egter baie verskillende vorms hê. En dit bepaal julself deur julle

houding teenoor die aardse lewe. Desondanks het julle die reg en die plig,

om ook in die lewe op aarde julle plek in te neem, wat julle toegewys is.

Dus word julle ook die lewensvreugde nie weerhou nie en God verlang van

julle geen kluisenaarskap nie, nie ‘n volledig terugtrekking uit die wêreld

nie. Maar julle moet julle nie deur die wêreld laat beheer nie, julle moet

hom beheer, julle moet die wêreld aan julle diensbaar maak, soos dit God’s

wil is, maar as betekenis en doel van julle bestaan op die wêreld steeds die

geestelike ontwikkeling sien, wat julle ook tydens die lewe op aarde kan

bereik.

Die „wêreld“ moet nie volledig die denke van die mens vervul nie, maar die

geestelike gedagtes moet oorheers, dan sal die wêreld ook geen gevaar

meer wees, ofskoon die mens hom temidde van die wêreld besig hou. En

steeds moet die mens daarvan bewus wees, dat die lewe op aarde nie ‘n

doel op sigself is nie, maar die middel tot die doel. Wie hom die gedagtes

eie maak, die is ook nie tevrede met wat die wêreld hom bied nie. Hy soek

en streef hoër doele na en vir hom het die wêreld aan bekooring ingeboet,

hy sal in die wêreld nie meer vervulling vind nie, omdat hy sy eintlike

465

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!