03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

liefdevolle Mag, vir Wie niks onmoontlik is nie. Dink aan My en nie alleen in

nood nie en dan sal julle ‘n seën ervaar en sal julle steeds ontspanne tot My

kom, wanneer julle, julle bedruk voel. Die aardse lewe hoef vir julle nie

swaar te wees, as julle dit saam met My leef nie, want dan het julle altyd ‘n

hulpvaardige Begeleier aan julle sy, Wat julle laste op Hom neem, Wat julle

lei en elke steen uit die weg ruim, Wie soos ‘n Vader besorg is oor Sy

kinders, sodat hulle nie verdwaal of val nie. Wie altyd daar is vir hulle,

wanneer hulle Hom nodig het.

Maar die begeleiding moet bewustelik gevra word, want hoewel Ek altyd

langs die weg staan en weet van elke las of sorg, wie nie aan My dink nie,

moet die las bly pla, totdat hy die weg na My gevind het, of hy is so ver

van My verwyder, dat My teenstander nou sy heer bly, wat nie alleen sy las

nie, maar ook sy siel van hom af neem. En so kan julle nog dankbaar wees,

wanneer julle tydelik sorge en nood ondervind, want dan weet julle, dat

julle nog nie verlore is nie en nog steeds deur My liefde gelei word, wat wil

bereik dat julle, julle tot My wend, om julle dan ook met hulp by te staan in

elke nood. Amen

Plig van ‘n leraar om die leerstof te ondersoek

6728 4 Januarie 1957

Dit is ‘n groot verantwoordelikheid om aan die mense geestelike lering te

bied solank dit twyfelagtig is of dit ooreenstem met die waarheid. En

daarom moet elkeen, wat daartoe geroepe voel om sy medemens te

onderrig, homself eers innerlike oortuiging verskaf dat sy lering die suiwer

waarheid is. Hierdie innerlike oortuiging kan hy egter maar net verkry,

wanneer hy self vooraf sy standpunt bepaal het, wanneer hy die kennis,

wat hy vir homself verwerf het, aan ernstige ondersoek onderwerp het. En

hierdie ondersoeke moet met My ondersteuning uitgevoer word. Hy moet

Myself innig daarom vra dat Ek sy Gees verlig, dat Ek sy denke korrek rig,

dat Ek hom sal mag beskerm teen verkeerde denke. Dan eers sal hy in

staat wees om die waarheid van die dwaling te onderskei en dan eers is hy

‘n ware dienaar van My; ‘n ware verkondiger van My woord, wat nou tot

seën van die mense op aarde werksaam kan wees. Maar wie sonder

beswaar ‘n geestelike leer verder verkondig, wat hy netso sonder nadenke

aangeneem het, bevind homself nie op die regte plek nie, hy is geen

verkondiger van My woord nie, want hy staan nie in My diens nie, veeleer

dien hy ‘n ander en sy werksaamheid op aarde kan nie geseënd wees nie,

want self tree hy onverantwoordelik op teenoor sy medemens, omdat hy

ten spyte van die feit dat hy van hulle geloof verlang, hy hulle op ‘n

dwaalspoor lei.

Nou sal ‘n ieder en elk aanvoer dat hy dit wat hy aanleer of versprei as die

waarheid voorhou. Maar hy het nie een keer die gedagte in homself laat

opkom dat ook aan hom die dwaling meegedeel sou kan word nie; En dit is

500

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!