03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dan kan julle ook werk tot voordeel van julle medemens, julle kan aan

hulle gee wat julle deur My liefde geleer het toe Ek met julle deur My

boodskappers gespreek het; julle kan hulle inlig soos Ek julle ingelig het en

hulle dieselfde onderrig gee en hulle bewus maak van die werking van My

Gees. Julle sal self ryke seën daaruit bekom, omdat My eie seën en die van

julle medemens, wat hul weg na die Waarheid deur julle gevind het, julle

sal volg. In die chaos van die eindtyd sal baie mense julle dank as julle

hulle in My Naam onderrig.

En vir hierdie bediening berei Ek julle My uitverkorenes reeds voor. Omdat

julle My Woorde glo; maar julle sal ook in twyfel gestort word, weens My

stilte na die wêreldgebeurtenisse; wanneer die wêreld onbeteuld bly sondig,

ongekontroleerd van bo.

Onherroeplik openbaar Ek Myself en roep orde met ‘n stem van donder. En

presies om hierdie voorafgaande rede, bied Ek julle mense die volheid van

genade aan, wat julle van ‘n graad van volwassenheid sal voorsien wat julle

in staat sal stel om die einde onbevrees te verwag en te oorlewe.

Maar julle neem nouliks enige notisie van al My geskenke van genade en dit

word erken as sodanig slegs deur weiniges: as ‘n laaste liefde en

waarskuwings beroep aan die kinders van hierdie wêreld, wat hul laaste

besluit moet neem.

Ek sal My Woord na die aarde bly bring, sodat julle wat Myne is besef dat

Ek My nie terugtrek nie maar oor julle almal waak. En Ek sal altyd na julle

in Woord en Skrif kom, ook in My volle glorie op die laaste dag wanneer

Myne troos en krag en hulp nodig het wat slegs Ek aan hulle kan bring. Dan

sal alles wat Ek geprofeteer het vervul word, dat julle geloof versterk kan

word.

Die ou aarde sal tot sy einde kom en hulle wat getrou aan My gebly het en

behoorlik gebruik gemaak het van My geskenk van genade sal in die

Koningkryk van vrede opgeneem word. Omdat vir hulle die einde die begin

van ‘n nuwe lewe is, ‘n lewe van vrede en saligheid in die paradys van die

nuwe aarde, wat Ek aan elkeen beloof het wie aan My glo, wie My liefhet en

My gebooie hou. Die laaste dag op hierdie aarde sal die eerste dag van

saligheid wees, want Ek Self kom om Myne te haal wanneer hul lewe op

hierdie aarde in gevaar is. Amen

Geloofsbeproewinge om die geloof te versterk

5377 28 April 1952

Julle is aan voortdurende beproewinge van die geloof blootgestel, maar

slegs sodat julle geloof versterk kan word, want dit is nog swak soos die

van ‘n kind, gemeet volgens die eise wat nog in die komende tyd aan julle

gestel gaan word. Daarom sal julle steeds weer in nood raak waarin julle

julself veilg sal moet maak, in soverre dat julle julself tot Hom sal moet

wend, Wie julle nood kan verdryf.

105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!