03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

teruggekeer vanwaar hy uitgegaan het, het die Vader herken en homself

aan Hom oorgegee vir ewig. Amen

Geestelike nood - Verkeerd denke

5565 26 Desember 1952

Die denke van die mense het verward geword. En dit is onder geestelike

nood te verstaan, dat hulle sonder insig is, dat hulle ver van die waarheid

af staan en daarom ook ver van My af is, omdat hulle sonder liefde lewe,

want die liefde bind hulle onherroeplik met My en die waarheid aaneen.

Hoe sou hulle dus anders gehelp kan word, as dat hulle steeds tot liefde

gemaan en aangemoedig word. Die liefde kan hulle egter nie gegee word

nie maar kan hul alleen as die vernaamste gebod voorgehou word, wat

absoluut vervul moet word, as die mens sy doel op aarde wil bereik. Die

mens moet weet dat hy sonder liefde geen stap vooruit kom nie en deur

dwang kan dit nie van hom geëis word nie, omdat dit dan geen liefde sou

wees nie, maar in die gunstigste geval ‘n handelwyse wat liefde voorhou.

Julle mag nie vergeet dat die liefde iets Goddeliks is nie. Dat Ek julle dus

daarom die gebod van die liefde gee, om julle die weg te wys om julle wese

te vergoddelik. Maar in geen geval oefen Ek die geringste dwang op julle uit

nie, wat egter ‘n “gebod” in die sin van die woord sou beteken. En so laat

Ek julle in alles vry, julle mag vir julself kies. Ek kan julle alleen deur

onderrigting so ver bring dat julle uit julself die regte weg gaan.

Daarom is Ek onophoudelik besig om die mense in die regte denke binne te

lei, hulle reg te onderrig, hulle My woord te stuur deur dienare wat My

geheel en al toegedaan is, hulle opheldering te gee oor al die voor en

nadele, sodat hulle uit hulself dan die regte besluit neem en dit doen wat

tot die doel lei, sodat hulle in die liefde lewe en weer word, wat hulle in die

allereerste begin was.

Maar Ek stuit op harde weerstand. Die mense neem My liefdevolle

onderrigting nie aan nie. Hulle dink so verward dat hulle die eenvoudige

vanselfsprekende kennis oor die saamhang van alles nie meer kan begryp

nie en ook nie wil nie. My liefdevolle woorde sterf weg aan hul oor en dring

nie in die hart in nie en die krag van My woord kan nie werksaam word by

die mense nie.

Die geestelike nood is reusagtig groot, omdat die wil van die mense vry

moet bly en hulle self die innerlike drang nie meer het nie. Hulle het geen

verlange na opheldering nie, hulle voel hul op hul gemak in hul geestelike

duisternis, hulle wil nie lig hê nie. En kom die lig tot hulle, dan laat hulle sy

straal nie binnedring in die hart nie, hulle keer dit af en wend hulle na die

dwaalligte soos dit oral langs die weg opflits. En Ek sien vol erbarming neer

op My skepsele, wie Ek gelukkig sou wil maak, maar hulle wil niks aanneem

uit My Hand nie. Ek sien hoe hulle verlore gaan, elkeen op ‘n ander pad,

maar niemand gaan oor die weg wat wel bergopwaarts gaan, maar seker

143

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!