03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

laaste tyd die liefde van sy medemens verwerf deur goeie dade, want dit

alleen volg hom in die ewigheid. Dan was sy nood nie vergeefs vir sy siel

nie. Amen

Verbind julle met Jesus in elke Nood

6363 23 September 1955

Julle, mense sal julle innig moet verbind met Jesus, as julle julself wil

vrymaak van alle foute en swakhede, slegte gewoontes en begeertes,

ondeugde van allerlei aard, as julle volmaak wil word. Hy alleen kan julle

daarmee help en Hy doen dit, sodra julle Hom daarvoor vra en daarmee

getuig dat julle aan Hom glo as goddelike Verlosser. Sodra julle dus in stryd

is, sodra julle innerlik ontevrede is oor julself, wend julle slegs tot Hom,

want Hy het begrip vir elke menslike swakheid, omdat Hy self as die mens

Jesus oor die aarde gegaan het.

Maar hy het ook die middel om julle te help. Hy versterk julle wil en gee

julle die daartoe benodigde krag uit Sy barmhartigheidskat, wat Hy vir julle

verwerf het deur Sy dood aan die kruis. Julle sal op die weg na Hom nie

tevergeefs gaan nie, julle sal van gewisse hulp gewaarword, wanneer julle

hulp begeer.

En so sal julle dit steeds geleë aan julself moet laat lê om die verbinding

met Hom tot stand te bring en te bewaar. Niemand anders kan julle hulp

verleen nie, Hy alleen kan dit en wil dit ook, omdat Hy dit Self wil dat julle

vry word van alle boeie wat julle na benede trek, omdat Hy dit Self wil, dat

julle die volmaaktheid van weleer weer bereik, sodat Hy julle kan opneem

in Sy ryk, wanneer julle hierdie aarde sal moet verlaat. Hy wil dat julle sal

terugkeer na julle Vaderhuis, om weer geluksalig te wees soos dit was in

die allereerste begin. En daarom sal Hy ook alles doen om hierdie terugkeer

vir julle moontlik te maak en Hy sal dit nie aan barmhartigheidsgeskenke

laat ontbreek nie, want Hy het daarom na die aarde afgedaal, om julle te

help, omdat julle alleen nie meer in staat was om die klim omhoog na die

lig af te lê nie. Hy het vir julle mense gesterwe aan die kruis en Hy wil dat

daardie offer nie tevergeefs gebring was nie, Hy wil dat alle mense deel hê

aan die barmhartigheid van die kruisoffer, dat hulle almal die doel bereik

waarvoor Hy Homself geoffer het.

Maar julle sal self na Hom toe moet kom, julle sal julle in julle nood aan

Hom moet toevertrou en om Sy hulp vra en dit sal julle ten deel val.

Daarom sal julle steeds van Sy teenwoordigheid bewus moet word. Julle

hoef Hom maar in julle gedagtes na julle te roep en Hy sal saam met julle

gaan op al julle weë. Die verbinding deur middel van gedagtes verseker

julle ook van Sy teenwoordigheid en as Jesus naby julle is, praat dan met

Hom soos met ‘n broer en ontdoen julle van alles wat julle terneergedruk

maak, lê dit aan Hom voor en laat julle vraag van meer geestelike aard

wees, ofskoon julle ook in aardse node volledige ondersteuning vind. Maar

363

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!