03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dit is ‘n volledige nuttelose kragverspilling, want al heel vinnig vergaan dit

voor julle oë, juis dit wat julle so gretig na verlang. Dag na dag laat julle

verbygaan sonder om vir julle siel geestelike goedere te verwerf. Dag na

dag wend julle die oë na die wêreld en dink nie aan die lot van julle siel na

julle dood nie, wat vir julle almal so naby is, aards en geestelik gesien.

Maar Ek kan julle alleen weer vermaan, dwing kan Ek julle egter nie en julle

ook geen sigbare bewys van die waarheid gee van dit wat Ek julle bekend

maak nie, sodat julle uself nie uit vrees verander om die onheil vry te

spring nie. Julle moet vry vanuit uself wil dat julle salig word. Julle moet

vry vanuit uself verlang om met My, julle Skepper en Vader van ewigheid

verenig te wees, dan sal julle ook vrywillig My Wil vervul en die eieliefde,

d.w.s. die liefde vir die wêreld, in onbaatsugtige naasteliefde verander. Dan

sal julle na geestelike goedere strewe en die einde nie hoef te vrees nie,

net soos die verlies van julle aardse goedere, wat die komende tyd van

nood met hom meebring.

Ek weet wel wat Ek elke mens afsonderlik wil laat behou en oorlaat, maar

julle weet dit nie en moet uself daarop voorberei dat alles van julle

afgeneem sal word en vir julle tog nog ‘n rykdom oorbly wat onverganklik

is en nooit van julle afgeneem kan word nie.

Sorg alleen nog vir hierdie goedere en julle sal altyd My goedheid en

erbarming, My Vaderliefde wat trou vir julle sorg by uself ervaar, wat julle

steeds sal gee wat julle nodig het, wat julle, wat aan My wil behoort nooit

in nood laat nie. Dan hoef julle ook nooit die komende te vrees nie, want

julle kan niks meer verloor nie omdat julle alles gewen het. Amen

Skool van die geeste

5102 9 April 1951

Julle moet in die skool van die gees gradueer, as julle die reg wil verdien

om vir ewig in die geestelike Koningkryk te woon en as salige wesens met

lig oorstroom, met mag en gesag, ooreenkomstig My wil te kan skep.

Hierdie "skool van die geeste" is julle aardse-verblyf, wat soms inderdaad

‘n ondraaglike moeilike las vir julle is, tog kan julle ‘n groter sukses verkry

as julle slegs na julle geestelike volmaaktheid met vasberadenheid streef

en julle nie laat oowin deur die prikkelings van die lewe nie, ag die aardselewe

nie as ‘n doel op sigself nie maar as ‘n middel tot die doel. Julle moet

altyd in gedagte hou dat terwyl die fase van julle aardse-lewe in selfbewussyn

kort is, dit beslissend is vir julle ewige lewe, hou in gedagte dat

dit tydens hierdie kort aardse-periode is dat ‘n wil-toets van julle geëis

word en dat hierdie toets geslaag kan word slegs as julle van twee kante

beïnvloed kan word, met één kant wat oorwin. Begryplik, sal dit ‘n stryd

benodig, wat julleself as mense tot ’n beslissing moet bring.

Julle geestelike volmaaktheid lê daarom uitsluitlik in julle eie hande, maar

julle word deur My op elke moontlike manier bygestaan, alhoewel dit nie

aan julle duidelik is nie. Maar tog is julle lot elke oomblik veranderbaar vir

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!