03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Op hulle druk nog die sonde wat hulle hulself eens van My laat afwend het

en deur hierdie sonde is hulle nog aan My teenstander gebonde, maar hulle

kan nie sonder Jesus Christus van hom bevry word nie. Oor hierdie sonde

van die vroeëre afvalligheid van My, weet maar baie min mense en daarom

is die mens in homself ook nie bewus van die betekenis van Jesus en Sy

verlossingswerk nie. Vir sover die leringe van die evangelie aan die mense

nou bekend is en vir sover hulle bekend is met die woorde wat Jesus op die

aarde gespreek het; sou hulle ook kan nadink oor die woorde: "Niemand

kom na die Vader toe behalwe deur My nie". En as hulle ernstige

opheldering sou verlang, dan sou hulle dit ook verseker ontvang het en die

gedagte aan hierdie woorde sou hulle nie meer losgelaat het nie.

Daar is maar net een weg moontlik, naamlik deur Jesus Christus tot My,

omdat die kwyt skelding van die sondeskuld voorafgegaan moet word, om

deur My aangeneem te kan word. Sonder die verlossing deur Jesus Christus

kan geen wese, wat in vrye wil ‘n sonde begaan het, My nader nie. Dit is ‘n

wet wat My eindelose liefde ook nie kan doen nie.

En geen mens kan homself in sy hart heeltemal verseker voel teenoor God,

as hy dit wel erken, maar meer met woorde of oppervlakkige gedagtes.

Want ‘n ernstige nadenke sou hom tog gevoelsmatigweet dat sy verhouding

met sy God en Skepper van die Ewigheid nie die korrekte is nie. Hy sal

homself ook nooit, soos ‘n kind aan sy vader, aan My toevertrou nie; hy sal

slegs glo dat daar ‘n God bestaan, maar egter nie die nou verbinding wat

die liefde vereis, met My tot stand bring nie. Want die liefde sal ook sy

Gees verlig, die liefde sou sy geestelike oog verskerp en sou hom vrae laat

stel en nie iets laat beweer wat onwaar is nie.

‘n Onbehaaglike gevoel sal oor elke mens kom wat oor geestelike dinge

nadink en wat nog nie met Jesus Christus in verbinding getree het nie. Vir

hom sal die lydingsweg en die kruisdood nie onbekend bly nie en hy sal

steeds weer met sy medemens daaroor in gesprek kom, of deur hulle aan

Jesus Christus herinner word. Want steeds weer sal Ek sy gedagtes lei na

die mens Jesus, wat op die aarde geleef het en ‘n smartlike einde op Hom

geneem het. En ook al bely hy Hom nog nie, tog is die lewe van Jesus op

aarde aan hom bekend en Ek Self wil bereik dat hy My nie in Jesus

Christus sal vergeet nie. En ooreenkomstig die graad van liefde waarin

hierdie mens homself bevind, sal ook die aanvaarding of die teenstand

wees. Waar liefde egter aanwesig is, sal Ek die mens Self beroer en sy

teenstand sal steeds minder word. En ten laaste sal die mens Jesus ook

voor hom in ‘n heeltemal ander lig te staan kom, dan eers laat hy Hom

heeltemal afwys.

Is hy egter nie vir rede vatbaar nie, is sy wil in die uur van sy dood nog

vyandig ingestel; dan kan hy geen saligheid in die geesteryk verwag nie.

Dan kan hy ondanks ‘n korrekte lewenswandel, slegs in die ryk opgeneem

word waarin almal verblyf het wat Christus verloën het. Want hy het

homself nie laat verlos nie en gaan nou gebonde die ryk hierna binne.

427

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!