03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die mens tot geestelik strewe te bring nie, dit verhoog eerder die drang om

te ondersoek, dit gee veel meer voeding aan die verstand van die mens,

egter nie aan die siel nie. Daarenteen bedien My teenstander homself van

sulke middele, wat ook die mense, wat reeds die verbinding gevind het met

die geestelike wêreld, beïnvloed, wie egter wondere verwag, dus diegene

wie se denke nog te veel aards gerig is.

Sulke verskynsels sal hulle wel geen skade berokken nie, omdat dit hulle

steeds weer aan My sal vashou. Maar tog wen My teenstander nog veel

mense vir homself, want hoe meer die verstand besig is om die verskynsels

te deurgrond, des te minder kom die gees in hulle aan sy trekkrag. Op so ‘n

manier beïnvloed Ek nooit die mense, dat hulle tot meer verstandelike

arbeid aangehits word nie. Want Ek wil die mense lig bring en geen

onoplosbare probleme skep nie.

En as die onoplosbare probleme wat My teenstander julle voorlê, as dit

ongewone onaardse verskynsels betref, sal hy aan die einde van die tye dit

in ‘n skouspel omskep om verwarring te stig. En hy sal ook op die mense,

wat aan hom gebind is, so inwerk, dat hulle sal toelaat dat dinge ontstaan

wat weliswaar aards-materieel, maar tog van ‘n raaiselagtige aard sal wees

en wat hy eweneens as middel sal aanwend om die denke van die mense

op ‘n dwaalspoor te lei.

Wie homself deur sulke verskynsels laat verblind, wie die ewige wette van

die ordening nie ken nie, wat onveranderd sal bly bestaan, omdat dit ook

net ‘n verdergaande ontwikkeling van die geestelike waarborg. Wat van My

uitgaan, wat dus van goddelike oorsprong is, sal altyd lig wees, helderheid

wees en lig skenk aan hulle wat die lig verlang.

Wat egter onopgehelder bly, wat tot ontelbare gissings aanleiding gee en

altyd weer veronderstellings bly, dit kom van My teenstander af, wat ook

groot mag het, maar tog slegs dan as hy deur die gedrag en die

ingesteldheid van die mense versterk word: Dan kan hy homself ook

sigbaar uiter en skynbeelde tevoorskyn tower wat slegs ‘n uitvloeisel van sy

sataniese wil is.

Die middele wat Ek aanwend om nog voor die einde siele te wen, is van ‘n

ander aard, want dit beperk nie die vrye wil van elkeen afsonderlik nie,

terwyl die doel van My teenstander is om aan die mense, deur raaiselagtige

verskynsels, ‘n gedagtegang op te dring en hulle so die vryheid van wil te

ontneem. Dit sal hom nie geluk om dwang uit te oefen nie, maar die mense

gee self liewer aan hom gehoor as aan die sagte stem waardeur Ek hulle

aanspreek. Maar Ek dwing ook nie die mense nie. Amen

"Ondersoek alles en behou die goeie"

6676 24 Oktober 1956

Ondersoek alles en behou die goeie. Dit sê Ek aan hulle wat altyd geneig is

om te twyfel, hulle wat geen ware vermoë besit om te oordeel nie en

475

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!