03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die mense wat die Goddelike Verlosser Jesus Christus erken, word

daardeur bevry van alle skuld, wat hulself berouvol onder Sy kruis plaas om

te wys dat alle sonde wat hulle teneer gedruk het, vergewe is.

Vergiffenis van sonde beteken uitwis, totale kansellering van dit wat eintlik

goed gemaak moes word. Vergiffenis beteken vernietiging, die wegneem,

vrystelling, die herstel na die voorafgaand toestand voor die pleging van die

sonde, met die gevolg van ‘n oortreding wat gedra word deur die een wat

homself belas met die skuld.

Daarom neem Jesus Christus die las van alle sonde op Hom en bied aan My

versoening vir dit. Alle gevolge van sonde word daarmee weggeneem en

My liefde en genade maak alles weer reg en kan dit nou ook doen, weens

die vroeëre regverdiging van regverdigheid deur die offer aan die kruis, in

plaas van dit te omseil. Alle onregverdigheid gedoen op aarde, asook die

sonde van die vroeëre opstand teen My, moes wettige gevolge hê en

vandaar op die wesens terugval wat die gevolge moes absorbeer en

daaronder ly.

Die mens Jesus bied Homself vrywillig aan vir die absorbering van die totale

las van sonde, eers deur bomenslike lyding en ondraaglike pyn die

vermindering en tenslotte deur sy dood, die volle gevolge uit te wis.

daarom word die wet nie opgehef nie maar vervul. Daarom kan die mens

volle vergiffenis van sonde verleen word deur Jesus Christus, sodat hy self

volledig van alle skuld bevry kan word en daarom kan My liefde en genade

ten volle regeer, sonder om regverdigheid eenkant te plaas.

Omdat Jesus Christus die wêreld van sonde bevry het, omdat Sy liefde vir

die mensdom besonder magtig was en deur dit, Sy liefde, ten volle met My

versoen. Amen

Belofte van Jesus: Die ewige lewe

5255 14 en 16 November 1961

Julle sal lewe in ewigheid. Maar die lewe belowe kan alleen Hy Wie Heer is

oor lewe en dood, Wie Self die lewe is van ewigheid en Wie die dood oorwin

het, Jesus Christus, die Seun van God en verlosser van die wêreld, Wie

voortgekom het uit die krag van die Allerhoogste as selfstandig Wese,

voorsien van krag in volle mate, Wie se Liefde hom beweeg om Sy krag af

te staan en as swak hulpelose mens op aarde, wat aan die wet van die

dood onderworpe is, teen die dood te stry en dit te oorwin, om alle mense

uit die slawerny van Satan te bevry wat hulle gevange hou. Want die dood

was deur Satan in die wêreld gebring.

Die dood is ‘n kragtelose duistere toestand, wat die gevolg is van die sonde

van weleer teen God. Lig en krag beteken lewe, kragteloosheid en

duisternis daarenteen veroordeel die wese tot ‘n verstarring in

werkeloosheid.

69

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!