03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ewus van die genade wat julle oordadig ontvang en arbei met hierdie

genadegawe, dra My woord verder, bring lig in die duisternis, gee almal

opheldering, gee hul die waarheid wat julle van Myself ontvang het en bly

besig tot seën van al diegene wat nog dwaal in die duisternis van Gees.

Amen

Aardse opdrag - wilsbeslissing

5557 12 Desember 1952

Julle moes ‘n inspannende weg aflê, voordat julle sover gekom het om die

laaste toets van julle wil te kan aflê. Julle siele, eens opgelos in tallose

sielspartikeltjies, wat in ‘n gekluisterde toestand ‘n ontwikkelingsproses

moes deurmaak, is weer tot ‘n geheel saamgevoeg. Julle het weer die ‘ekbewussyn’

teruggekry en julle staan nou as individu voor die besluit om vir

julle ‘n meester te kies, die een aan wie julle wil behoort.

Hierdie besluit is die rede en die doel van julle aardse bestaan en moet in

vrye wil geneem word, ‘n ander een kan hierdie besluit nie vir julle neem

nie. Dit moet deur julself onvermydelik aan die einde van julle lewe

geneem word, omdat julle lot in die ewigheid afhang van hierdie beslissing.

Baie belangrik en swaarwegend is daarom julle ingesteldheid ten opsigte

van julle aardse lewensopdrag, dit kan vir julle lig en saligheid, maar

ewegoed ook dood en verderf bring. Slegs julle beslis dit deur julle wil,

want die geloof daaraan kan nie aan julle deur dwang opgedwing word nie.

Juis daarom is dit baie selde onder die mense te vind! Juis daarom bereik

die mense maar selde hulle doel deur die korrekte meester te kies.

Die ongeloof kom egter oral tot uiting en steeds meer vergeet die mense

hulle lewensopdrag. Elke gedagte behels slegs die wêreld, wat hulle na ‘n

kort tydjie moet verlaat! Hulle belangstelling gaan uit na wat verby is. Die

herinnering aan hulle lydingsweg deur die materie is van hulle weggeneem!

Want hulle moet in vrye wil hulle besluit neem en mag nie uit vrees vir die

regte meester beslis nie.

En nou is die gevaar dat hulle beslissing tot hulle nadeel sal strek; dat hulle

al hulle sinne na die materie sal rig en daardeur die "meester van hierdie

wêreld" sal kies, wat hulle nou weer ten offer val. Aan hom het hulle dit

dan ook te danke dat hulle opnuut gekluister sal word in die harde materie!

Omdat hulle verkeerd gekies het.

Hulle moes hulle oë hemelwaarts gerig het! Hulle moes opwaarts gestrewe

het en die wêreld die rug toegekeer het! Dan was die korrekte beslissing

geneem. Dan was die weg deur die hele skepping ‘n sukses gewees! Dan

het die aardse lewe aan die wese sy bekroning gebring en die siel het die

korrekte Meester gevind en Hom tegemoet gegaan.

Dan het die mens die wilsproef op aarde deurstaan, hy kan dan die swaar

aardse liggaam aflê en ryklik as gees die ewigheid ingaan. Dan was die lang

aardse weg van voorheen nie vergeefs gewees nie. Die wese het

142

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!