03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

mense op die mees verskillende maniere oorgebring word, maar steeds die

verlange daarna vereis.

Maar wie dit in sy besit het, die is nie meer in die duisternis nie, vir hom is

alles helder, vir hom bestaan daar geen twyfel meer nie, want ook wat hom

nog onduidelik is, word op sy versoek verklaar, as hy hom tot die Bron van

die Waarheid wend, as hy aan God Self sy twyfels en vrae voorlê en daar

op wag, wat God hom deur sy hart antwoord. Die verlange na die waarheid,

die verbinding met God d.m.v. gedagtes en om te luister na sy innerlike,

waarborg hom ook ‘n duidelike waarheidsgetroue antwoord. En julle mense

moet weet, dat daar vir julle niks duister hoef te bly, wanneer julle

opheldering verlang en Hom elke vraag voorlê, Wie die Waarheid Self is en

Dit ook aan Sy kinders op aarde wil laat toekom, om hulle lig te gee, wat

hul weg na bo sal verlig:

(6.11.1953) Die eersgeskape mens was na sy liggaam ‘n skeppingsdaad van

My liefde. Ek moes die gevalle geestelike op daardie stadium ‘n uiterlike

omhulsel gee, toe hulle vanuit die diepte sover na bo gevorder het, dat

hulle nou alle wils beproewinge in vryheid kon aflê. Ek moes vorms skep vir

alle eertyds deur My geskape oergeeste, wat hulle na ’n eindelose lang tyd

weer in alle -eertyds opgeloste substansie- versamel het, wat dus weer as

ek-bewuste wesens wag op toelating tot werksaamheid. Om die uiterlike

vorm vir ’n oergees te skep was niks anders as die eindelose vele

skeppingswerke, wat tevore reeds geskep was, uit My voortgekomde

gedagtes, wat deur My wil ook reeds in sy vorm voor My staan.

Maar om hierdie geskape vorm nou lewe te gee was alleen moontlik deur

die deurstroming met My krag van liefde. Die oergeskape geestelike was

egter ook die uitgestroomde krag van My liefde. Dus hoef dit slegs die

uiterlike vorm in besit te neem, om dit ‘n lewende wese te laat word. Die

geestelike staan kort voor sy voleinding. maar ook ver daarvan verwyder,

omdat hy alle insig ontbreek, omdat die geestelike drukkende sonde hom

beroof het van volledige insig en het dus in die toestand onderrig en

gebooie nodig gehad en dus stadig in kennis moes volwasse word deur

gehoorsaamheid aan die gebooie.

Voor dit het daar ‘n groot geestelike stryd plaasgevind, omdat daar baie

van die gevalle oergeeste was, wat eerste hul intrek wou neem in die, deur

My geskape vorm. Want hulle het geweet, dat hulle alleen in die vorm van

‘n mens weer toegang tot My kan kry, dat hulle onbeperkte krag en lig

rykdom kon bereik deur ‘n lewe waarin hulle beproef sal word, waarin hulle

moes bewys, hoe hulle die krag wat tot hulle beskiking is, benut het. Maar

Ek Self het bepaal watter oergees in die eerste mens sy intrek moes neem.

(7.11.1953) Want Ek alleen weet, wie se verset teen My so afgeneem het, dat

hy die laaste proef tydens sy lewe op aarde opgelê kon word; Ek weet, wie

se wil sou kon standhou teen die versoekings van my teenstander. En Ek

kies toe daarom ‘n oergees, wat eertyds aanvoerder was met die afval van

die geeste, wie se sonde daarom swaarder op hom druk en waar My liefde

214

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!