03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die wêreld is vol duiwels en kan nie langer bly bestaan nie. Ek ken egter

elke siel en Ek roep nog baie op voordat die einde sal kom. Ook die baie

plotselinge sterftes beteken vir die mense ‘n beangste tyd en groot leed,

waardeur ook nog sommige sukses behaal kan word. Want uit die

geesteryk sal die siele nog invloed kan uitoefen op die mense van die aarde

en menige afgeskeide siel sal slaag om die bewussyn van die

agtergeblewenes te verander en op die geesteryk te rig. Dan was die leed

ook weer ‘n barmhartigheid wat redding sal bring aan baie siele. Mense,

gee ag op dit alles en verwag van die toekoms geen verbetering van julle

aardse welstand nie, want dit sou vir julle geen goeie teken wees nie, tensy

julle al aan My kant staan en bewustelik die laaste tyd beleef. Maar die

meeste mense moet Ek hard aanvat om hulle teen die ergste te behoed

teen die stort in die diepte as die einde gekom het. Amen

Ontvang ’n lewende geloof deur naasteliefde

5726 17 Julie 1953

Volg My na en julle sal ‘n onwrikbare geloof verwerf. Dog die geloof kan in

die mens nie eerder lewend word tot dat hy ‘n lewe in liefde lei, tot hy die

weg gaan wat Ek Self gegaan het op aarde, die weg van onbaatsigtige

naasteliefde.

Julle kan vir julself ook wel ‘n verstandelike geloof verwerf, d.w.s. deur met

die verstand, deur logiese gevolgtrekkinge, in julself oortuig te word van

My as Skepper en Behouer, of ook van Hom, wat Homself vir julle aan die

kruis laat slaan het. Julle glo dan weliswaar ook, maar kan met so’n geloof

nie baie doen nie. Dit is dan slegs ‘n vas stelling van feite wat weliswaar

ook nie bewys kan word nie, maar julle tog nie laat twyfel.

Wat is egter ‘n lewende geloof? Dit is ‘n geloof wat leef en waarvan die

lewe bewys of bevestig word deur dade van ongewone aard, ‘n geloof wat

hom in staat ag tot iets ongewoons en in die vaste bewussyn met My

ondersteuning dit ook tot stand kan bring. ‘n Lewende geloof bewys sy

krag, dit veronderstel My hulp sonder om te twyfel en die mens is in staat

om deur so’n geloof dinge te volbring wat as ‘n wonder aangesien word en

wat tog slegs die uitwerking van ‘n lewende geloof is.

So’n geloof is alleen te ontvang deur ‘n lewe van onbaatsugtige

naasteliefde, na My voorbeeld op aarde. Omdat die liefde die krag is wat

alles bewerkstellig. Wie in die liefde leef neem soveel krag van My in

ontvangs dat hy dit op die een of die ander manier sou wil laat werk en

deur sy wersaamheid in liefde voel hy ook My teenwoordigheid en die wete

laat hom ook alles wat sy hart hom ingee ten uitvoer bring.

Liefde en lewende geloof is nie van mekaar te skei nie. Daarom moet aan

die mens in die eerste plek die liefde gepreek word, sodat hulle tot die

lewende geloof kom, want die verstandelike geloof vervang die lewende

geloof nie, want die eerste sal beslis val sodra die mense gekonfronteer

186

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!