03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

nie volgens My wil is nie, maar, waar julle julself toe gedring voel, voer dit

ook uit sonder om te twyfel, want dit sal julle dan geluk. Ek het julle tog My

krag beloof as julle ‘n sterk geloof besit! En Ek wil dat in die laaste tyd voor

die einde julle medemens oortuig sal word van die krag van die geloof, dus

sal Ek julle ook nie beskaamd laat staan as julle My en tegelykertyd julle

medemens wil dien nie.

Ek sal egter nooit My seën gee aan dade van selfsug, vernietiging of

liefdeloosheid nie. Begryp dat liefde dus die dryfveer moet wees, dit moet

julle daartoe aanspoor om My krag te vra, nooit haat of vergeldingsdrang

nie, alleen die liefde gee My Gees aanleiding om werksaam te wees. Alleen

deur liefde verbind julle julself met My, sodat julle nou ook My krag

deelagtig word. En hierdie liefde laat ook julle geloof so lewendig word dat

julle voortaan aan die sukses van dit glo wat julle wil volbring.

So is ook vele siekegenesings wat in My Naam bewerkstellig word te

verklaar. Want word Ek Self om hulp aangeroep, dan word daar ‘n beroep

gedoen op My belofte, Bid en julle sal gegee word, klop en vir julle sal oop

gemaak word. Wie nou die Heelmeester in volle geloof aan die waarheid

van My woord in sy hart opneem, die sal gesond word, want hy het hom

geheel aan My toevertrou en Ek is dan waarlik met My krag by hom. Hy

kan dan genees omdat hy hom onbeperk van My krag kan bedien.

Diep gelowige mense kan daarom op aarde werk tot seën van hul

medemens. En hulle mag dit doen sodra hulle daar ‘n lewendige getuienis

van My Naam aan verbind. Sodra My Naam daardeur verheerlik word,

sodat dit geskied om die mense wat na My op weg is, te help om sonder

twyfel vas te glo, maar nie om ongelowige mense tot geloof te dwing nie.

‘n totale ongeloof is ‘n hindernis vir die werk van My Gees. Daarom word

iemand wat My Naam belei deur My Gees daarvan teruggehou om voor die

oë van ‘n ongelowige wondere te verrig. Of, dan hulp wat lewensnoodsaklik

is, sal die hulp van so aard wees dat die ongelowige daar ‘n natuurlike

verklaring voor vind waarop hy die genesing baseer.

Dog in die eindtyd sal nog vele swakkes gewen word, wie se weerstand al

gebreek kan word deur die krag van die geloof van Myne. Daarom sal daar

in die eindtyd in My Naam baie wondere verrig word, sodat hulle die wat

nog swak van geloof is hulle daar deur versterk, sodat nou ook hulle

oortuig kan glo en dan ook standhou in die laaste stryd op hierdie aarde.

Amen

Gods Liefde gaan uit na almal

5845 5 Januarie 1954

Die siekes en swakkes kom Ek naderby om hulle te genees en te versterk,

tot die bedroefdes en verdruktes kom Ek, om hulle te troos en hul My

bystand te verseker, wie vervolg word neem Ek in My armes sodat hulle by

My ‘n tuiste vind en die wat val tel Ek op, Ek help hulle dat hulle weer ‘n

229

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!