03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

disipels sal julle dan ook nog mense wen vir My, wat deur julle voorbeeld

tot die geloof gebring word en in My naam ‘n "krag" erken waaraan hulle

hul gewillig oorgee. Ook hulle sal die loon ontvang waarmee Ek almal

beloon wat in My glo. Ook hulle sal die ewige lewe ontvang en opgeneem

word in die ryk van lig. Maar alleen diegene sal My openlik belei wat My

gevind het en tot wie My woord “lig” gebring het. Wat deur die liefde tot ‘n

lewende geloof gekom het en daardeur ten volle oortuig is dat Ek hulle sal

verlos, uit elke nood van liggaam en siel.

Maar wie die diepe geloof nie bereik voor die tyd van die geloofstryd nie,

hulle gee My maklik op. Die wêreld lok hulle baie meer en hulle gee daarom

sonder bedenking op wat vir hulle die vernaamste moes wees op aarde.

Hulle gee My op, omdat hulle My nog nooit na waarheid erken het nie.

Julle egter, My disipels van die eindtyd moet wel standhou en die krag

daartoe word julle ook ryklik gegee. Want julle wat My getrou bly waarborg

Ek My hulp en krag in onbeperkte mate. Julle kan alleen die aardse lewe

verloor, as julle nie behoort aan diegene wat Ek sal wegneem nie. Maar

julle lewe sal nie eerder beëindig wees voordat Ek dit wil nie, maar dan ruil

julle dit in vir ‘n heerlike lewe in die geesteryk.

Maar My gee julle dan nie meer op nie. Ook nie vir die grootste belofte van

My teenstander nie, wat julle weliswaar aardse besittings maar geen ewige

saligheid kan belowe. Julle sal met sekerheid nog moet stry op hierdie

aarde, maar julle overwinning is seker. Want julle stry vir My, vir My naam

en My leer. En julle stry vir die lig en die waarheid, dus ook vir julle

saligheid. Amen

Geestelike nood: Onwaarheid - Valse Beeld van God

5536 6 November 1952

Julle sal alleen die geestelike nood kan teengaan, wanneer julle die

waarheid verkondig, want die geestelike nood bestaan daarin, dat die

mensdom in dwaling voortgaan, dat hulle blind is in die Gees, dat dit hom

aan die korrekte insig ontbreek, dat die waarheid hom ontbreek. Want

sodra hulle juis insien hoe die samehang is tussen die ewige Skepper en die

mense, sodra hulle op hoogte is van die doel van hul aardse lewe, is daar al

‘n bepaalde graad van liefde in hulle, omdat hulle My dan al as hul Vader

van ewigheid liefhet, Wie hulle nou as buitengewoon volmaak, as wyse,

magtig en uitermate goed leer sien, wanneer hulle die waarheid oor My

geleer word. Die waarheid laat My so sien dat hulle My kan liefhê, maar die

dwaling gee ‘n verwronge vals beeld van My, sodat die mense My miskien

vrees, maar nie in staat is om van My te hou nie. Want wanneer Ek aan

hulle as ‘n god van wraak, as ‘n god van toorn, as ‘n god wat die sondaars

straf voorgestel word, is dit ‘n valse voorstelling van My Wese, omdat Ek

tog die Liefde Self is.

135

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!