03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Wie egter die weg na My toe vind en in My nabyheid bly en My bystand

afsmeek, die sal wonderbaarlike krag ontvang om ook die swaarste te kan

verdra, wanneer dit ook vir hom sal tref, vanweë die ongelowige

medemens. Hy sal ook te midde van aardse nood beskut en onaangeraak

bly as dit My wil is, omdat die mens wat My soos ‘n kind glo, My bystand

kan verwag.

Daar sal ‘n swaar worsteling, aards sowel as geestelik wees, want die

aardse nood sal ook hom wat na die geestelike streef, ontstel. Maar net

totdat hy die innige verbinding met My herstel het en die krag van My Gees

hom kan deurstroom. Dan sal hy elke nood en elke gevaar onverskrokke in

die oë kyk, want dan voel hy My teenwoordigheid en dan kan dit hom nie

meer beangs of bedruk maak nie.

Die einde kom steeds nader, meer tekens wys steeds daarop en die stryd

tussen lig en duisternis word steeds duideliker. Die knegte werk steeds

yweriger in My wingerd en steeds word die gevaar dreigender waarmee die

Antichris die gelowiges bedreig. Want Satan weet dat daar nie baie tyd

meer vir hom oor is nie en sy aktiwiteite in die komende tyd is duidelik.

Maar weer maak Ek julle steeds daarop opmerksaam, sodat julle nie sal

wankel in julle geloof as daar van julle gevra word om My te verloën en

julle in die plek daarvan ‘n lewe van genot en welbehae belowe word. Laat

julle nie verlei nie, want daardeur sou julle ‘n slegte ruil maak.

Julle mag nie vergeet dat die einde naby is nie en dat daar niks sal bly

bestaan van die wêreld en sy aardse goedere en vreugde nie. Het julle

egter julle siele aan My teenstander verkoop vir hierdie aardse goedere,

dan bly daar aan die einde niks vir julle oor nie as die verderf en ‘n

eindelose tyd van ellende en hardste gevangenskap. Gee vrywillig en met

vreugde op wat mense van julle wil neem, maar bly tot die einde toe

getrou aan My en julle getrouheid sal koninklik beloon word. Ook in die

komende tyd van nood is My bystand aan julle verseker, sodat julle alle

probleme sal kan dra. Bowendien sal die tyd van nood nie lank duur nie,

want Ek sal die dae verkort terwille van Myne en wat verkondig is in woord

en geskrif sal mekaar baie snel opvolg.

En sodra die beslissing van julle gevra word vir of teen My sal die nood

waarlik groter word, maar daarom kan julle elke dag op My koms hoop.

Dan gaan die aarde sy einde tegemoet en daarom sal daar spoedig ‘n einde

aan julle nood kom. Dan sal die tyd kom dat My teenstander gekluister sal

word en met hom sy aanhang. Die tyd, waarin die ou aarde met sy

skeppings opgelos sal word en ‘n nuwe aarde ontstaan. En daarom sal Ek

kom in die wolke en julle tuis bring in die paradys van die nuwe aarde. Dan

sal daar aan alle nood ‘n einde wees en julle sal in vrede en saligheid lewe.

Amen

81

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!