03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Maar ook hulle wat God nog nie herken nie, word deur die beskermengele

bygestaan, dit is net heel wat moeiliker vir hulle om invloed te ontvang,

maar hulle gee hul beskermlinge nie op tot die uur van die dood nie. Want

die mens self is te swak en hy sou faal as hulle hom nie geestelik

behulpsaam sou wees nie.

Die mens is ‘n kind van die wêreld, omdat hy ‘n kind is van hom (Lucifer)

aan wie die wêreld behoort en in die mens sal steeds die verlange na die

wêreld die oorhand hê en sy weg oor die aarde sou sonder resultaat wees,

as sy beskermengel hom ook nie af en toe na vore sou dring en hom uiter

nie, wat steeds die geval is, wanneer die mens in gedagte is of wanneer die

wêreld hom nie bevredig nie, dan word hy aangespreek deur die

beskermengel, wat op hoogte is met elke gedagte van die mens en dadelik

tussenbeide kom wanneer daar ‘n geleentheid hom voordoen. En sy

inwerking sal daarin bestaan, om die mens die goedere van die wêreld as

waardeloos voor te stel en hom geestelike goedere te laat begeer.

Wanneer dit hom geluk, keer die mens hom meer en meer af van die

wêreld, maar wanneer die se weerstand nog te groot is, sal die mens sulke

gedagtes ontstem afweer en hom weer na die wêreld toekeer. Maar die

innerlike aandrang van die beskermengel gee nie op nie en steeds doen

daar geleendhede hul voor waar hy na vore kan tree en hom uiter.

En enorm groot is die vreugde van die geestelike wesens, wanneer dit hul

geluk om ‘n mens te verander, wanneer hy hom van die wêreld afkeer en

hom na die geesteryk wend. Dan word hy met vergrote krag en intensiewe

liefdewil onder hande geneem, dan is die mens omring deur ligwesens en al

die onsuiwer geestelike word uit hom verdring en dan is daar ook die

verwagting dat die mens hom nog op aarde sal voltooi, want die invloed

van die ligwêreld is nou steeds sterker en elke teenstand van die mens is

gebreek en dit beteken totale oorgawe aan God. Amen

Oorgawe aan Jesus Christus - Heiland Arts en

Bevryder

6508 22 Maart 1956

Die sonde wat op julle rus deur julle eens afkeer van My, het julle tot

gebrekkige en daarom ongelukkige wesens gemaak. En julle sal eers dan

weer die weg na volkome saligheid vind as julle van julle groot sondeskuld

bevry is. Maar selfs al het julle in die tyd voor julle beliggaming as mens al

‘n deel van julle skuld uitgeboet, dan kom julle tog eers vry van al julle

skuld as julle julself as mens deur Jesus Christus laat verlos. Eers dan kan

Ek julle skuld delg as julle julself aan die Goddelike Verlosser Jesus Christus

oorgegee het, in Wie Ek Myself op aarde beliggaam het. Alleen deur Jesus

Christus keer julle weer terug tot My, van Wie julle julself eens vrywillig

verwyder het en in Hom herken julle My ook as julle God en Vader van

ewigheid.

406

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!