03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

twyfel trek, is sy geloof ook nog nie so lewend dat hy self, soos ‘n kind,

hom tot sy Vader wend en verlang om Sy stem te hoor nie, Maar dit is ‘n

tekort, wat die geestelike nood ook bewys waarin die mensdom homself

bevind in die laaste tyd voor die einde; dat die mense nog so ver van My af

staan, maar Wie egter by hulle almal aanwesig sou wil wees. Amen

Die vrees vir die dood

6616 8 Augustus 1956

Die dood is ’n deurgang tot die lewe wat ewige sal duur. En niemand sou

die dood hoef te vrees as julle lewenswandel op hierdie aarde na My wil sou

wees nie, as julle hierdie aardse weg in die Goddelike orde sou aflê, sou

geen skrik julle oorval in die aangesig van die dood nie. Julle siele sou

verheug wees om die aardse liggaam te ontvlug, om sy vaderland binne te

mag gaan, waar die aardse liggaam heeltemal oorbodig is. Maar tog kan

nie van verganklikheid gepraat word nie, inteendeel wag daar vir die siel ‘n

vry lewe vol van lig en krag.

Jesus Christus het vir hierdie dag uit Sy graf opgestaan. Hy het julle getoon

dat daar geen verganklikheid is na die liggaamlike dood nie. Hy het julle die

bewys gegee dat ‘n ware lewenswandel, ‘n verandering van ‘n aards in ‘n

geestelike liggaam ten gevolge het. Dat die mens bly bestaan en alleen sy

omhulsel ‘n verandering ondergaan,

wat vir die verblyf in die geesteryk onvoorwaardelik nodig is. En julle almal

sou hierdie verandering by julself tot stand kan bring en dan sou die dood

waarlik sy angel verloor het. Maar omdat julle mense nie glo aan ’n lewe na

die dood nie, bly julle in gebreke om julle verblyf in die geesteryk vir julself

te berei. En omdat julle siele geen insig het oor die lewe na die liggaamlike

dood nie, vrees julle die dood en dit ook met reg. Want julle kan weliswaar

nie vergaan nie, maar gebind aan die aarde bly en die ontwaking na die

dood sal dan nie vreugdevol wees nie.

Maar julle sal ontwaak, al is julle siele nog so gebrekkig gevorm. Julle sal

dit ondervind dat julle nie vergaan het nie en ook nie kan vergaan nie. En

onbewus vrees die mense die lot daarom het hulle angs vir die dood. Julle

moet egter aan Hom dink wat die dood oorwin het. Jesus Christus wil julle

tot lewe wek, Hy wil julle ‘n ewige onverwoesbare lewe gee wat julle

nooitmeer sal verloor nie. Neem Sy genade geskenk aan en dink aan Hom

in bange ure. Beveel Hom julle siele aan en bid Hom dat Hy Hom oor julle

ontferm en julle mag help om te lewe. En julle sal hierdie bede waarlik nie

tevergeefs tot Hom rig nie. Julle vrees sal verdwyn en vir ‘n salige rus plek

maak, ‘n rus, wat alleen Jesus Christus julle kan skenk. ’n lewend geloof in

Jesus Christus verdryf alle angs vir die dood, want dan weet die mens dat

hy sal opstaan en lewe, soos Jesus opgestaan het op die derde dag. Wie

egter die geloof nie in Hom het nie, die vrees die dood, of hy glo om

445

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!