03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aanvanklik was My oorsprong ook verborge vir My, as die mens Jesus, Ek

het op aarde geleef en nie meer geweet as ander mense nie, maar My siel

het voortdurend na God gesoek, My siel het voortdurend terug gekeer na

My ware woning. Na die koninkryk van die mees saligste geeste.

En My hunkerende liefde na God was so groot dat Hy spoedig na My kom

en My ook oor My missie op aarde inlig. Daarom besef Ek reeds op ‘n vroeë

leeftyd dat Ek en alle ander mense slegs gaste op hierdie aarde is, maar

dat in die uur van dood die geesteryk weer vir elkeen geopen word, slegs

sy gebiede was baie verskillend. Ek het hierdie kennis as mens op aarde

gehad en kon dikwels in hierdie gebiede kyk. Ek sien oorvloedige

geluksaligheid as ook die uiterste lyding van die geestelike wesens en My

siel hunker maar was ook ontstel. Ek kon die geestelike wêreld sien wat toe

te skryf was aan die hoë graad van volwassenheid wat My siel reeds op

aarde bereik het en daarom word My siel nie meer in gevaar gestel deur in

die verskillend gebiede in die geesteryk in te gaan nie. Ek Self het reeds die

brug gebou deur My aard in liefde te verander en kon daarom die brug na

die geesteryk veilig oorgaan.

En so wil Ek aan julle verduidelik dat die liefde in julle mense altyd

bekwaam is om ‘n brug na die geesteryk te bou, dat nie julself nie maar die

Gees van God wat deur liefde gewek word julle daaroor sal begelei, omdat

Hy julle aan die koninkryk wil voorstel waar julle ware huis is en wat julle

onvergelykbare skatte aanbied, wat julle in hierdie koninkryk kan ontvang.

Dan kan julle ook veilig en sorgloos ‘n blik in die koninkryk van duisternis

neem, want dan sal julle liefde almal wil help wat hierdie hulp nodig het.

Die brug wat van die aarde na die geesteryk lei moet letterlik as ook

figuurlik begryp word. Ek het die weg vir julle voorberei wat sal lei tot God,

wat julle sal neem deur Jesus te volg. Nietemin, deur My opstanding op die

derde dag toon Ek ook aan julle dat Ek die dood oorwin het, dat daar geen

beperkings vir die lewende is, wat die onsterflike deel in julle is, dat julle

siele te alle tye in die geesteryk kan en sal bly en dat My Gees, as julle dit

laat ontwaak het, julle sal begelei in gebiede wat anders vir julle

ondeurgrondelik is. Maar dit is anders wanneer derglike kontak met die

geesteryk gemaak word sonder geloof in My, sonder geestelike begeerte en

sonder liefde. Dan gaan die mense die brug oor sonder toestemming, dan

neem hulle onwettig besit daarvan om in die koninkryk te kyk wat vir hulle

verborge is. Hierdie mense erken My nie, gevolglik kan hulle nie op die

brug wees wat Ek deur My kruisiging gebou het nie. Maar tog sien hulle ook

‘n brug wat na die geesteryk lei, ‘n illusie, wat My teenstander hulle laat glo

omdat hy hulle na hom wil lei, wat hy maklik in slaag om te doen, deur

julle in steeds diepere duisternis te werp, omdat geen lig in duisternis

gevind kan word nie.

Maar elkeen wat lig begeer sal deur die ligwesens ontmoet word en hulle

sal hom met ‘n oorvloed van lig, met die suiwere waarheid voorsien, wat

slegs uit die koninkryk van God, uit die koninkryk van ewige waarheid kan

170

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!