03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Maar dit geld nie vir hulle wat blindelings glo nie, wat nog nooit self ‘n

standpunt ingeneem het oor dit wat daar van hulle verlang word om te glo

nie; maar Ek wend My hiermee tot die leiers, die verteenwoordigers van

aparte geloofs gemeenskappe of geestesrigtings, wat weer probeer om

hulle aanhangers te oortuig van die waarheid van dit wat hulle uitdra.

Ek wend My tot diegene wat hulle verstand gebruik en op die voorgrond

tree, sodat die medemens wat nog besluiteloos is, hulself weer by hulle

aansluit. Ek wend My tot diegene wat wel met hulle verstand in staat sou

wees om die suiwere waarheid te herken, wanneer dit die hart tegelykertyd

laat spreek. Wanneer dit die Gees in hom die moontlikheid sou gee om

homself te uiter, maar dit tot nou toe agterweë gelaat het en daarom

dwaal, ofskoon hy oor ‘n hoogs ontwikkelde verstand beskik. Al hierdie sou

hulself verwonder het om tot dieselfde resultate te kom as hulle die goeie

weg sou wou inslaan na Hom, Wie in Homself die Waarheid is en altyd en

alleen die waarheid kan en sal uitdeel. Die vele sektes en verskillende

geestesrigtings gee ‘n skrikwekkende bewys daarvan dat die

"werksaamheid van die Gees" by almal vreemd is, naamlik die wat aan die

hoof staan en wat geen gemeenskap vorm nie, omdat hulle

teenoorgestelde opvattinge verdedig.

En as hulle die werksaamheid van die Gees sou toelaat, dan sou hulle ook

spoedig ingesien het dat daar geen uiterlike organisasie nodig is nie, dat

die mens die waarheid in homself moet soek en dat elkeen ook die

waarheid dan sal insien, wat homself deur sy Gees laat onderrig, wat die

weg gaan na My, My Wil doen en dan na My luister. Maar hulle kan dan ook

met reg sê, dat hulle geloof tot sekerheid geword het hulle sal dan ook die

geloofslering oortuig verdedig en almal wat gelyk van Gees is, sal ook

dieselfde onderrig word deur hulle Gees en dus weet dat die suiwere

waarheid slegs by Myself te vinde is, dat dit elkeen wat dit gevind het,

onbeskryflik gelukkig maak en dat elke strydvraag opgelos is wanneer die

Een Wie alleen daartoe in staat is, dit duidelik maak. Amen

Finale reddingspoging - Die lae vlak van mense

6629 27 Augustus 1956

En selfs as ‘n engel van die hemel neerdaal en die Evangelie aan die mense

bring, sal hulle dit nie glo nie, omdat hulle opsetlike verwerping so sterk is

in die laaste dae. My teenstander se mag oor die mensdom en hulle afstand

van My af is so groot, dat hulle nie in staat is om enige iets Goddeliks te

voel of waar te neem nie; omdat hulle so wêrelds is dat hulle onbekwaam is

om in die geestelike gebiede te beweeg en so sal alles wat van ‘n geestelike

aard is afgewys of betwis word. Dit is so‘n duidelike teken van die

naderende einde en juis as gevolg van hierdie houding sal Ek die einde laat

kom, omdat geen verdere ontwikkeling op hierdie aarde meer moontlik is

nie, gesien dat die mense nie sal verander nie, in plek daarvan word hulle

453

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!