03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

julle vir My en My ryk moet stry, dat julle moet stry met die swaard van

julle mond.

Julle sal baie vyande vind wat met oortuiging hulle valse leer glo, maar julle

kan teenoor hulle dwaallere die suiwer waarheid stel en julle sal hulle

steeds kan verslaan, sodat hulle geen openlike aanhangers van die vors

van die duisternis is nie in sovere dat hulle absoluut nie die lig en die

waarheid wil sien nie, dat hulle nie vir die reg stry nie, maar vir hulself en

hul mag.

Julle swaard sal waarlik skerp geslyp wees, want julle sal alles wat vals is,

kan weerlê. Die woorde sal julle in die mond gelê word, My Gees sal julle

lei. Ek Self staan julle as Leëraanvoerder by en die waarheid sal ook seëvier

en dit kan egter ook baie offers kos van die kant van die vyand af, wat

liewer ten gronde sal wil gaan as om die dwaling op te gee en om nie hulle

mag te verloor nie. Dit gaan ook nie meer om die suiwer waarheid nie,

veeleer probeer hulle, as verteenwoordigers van My teenstander, om die lig

te verduister, eerder as om dit te laat skyn.

Daarom sal hulle die slagoffers wees van die stryd wat uitgeveg moet word

aan die einde van hierdie tyd. Want die vors van die duisternis sal My nog

ten slotte die stryd aansê. Hy sal probeer om My te onttroon met leuens en

laster en daarom moet julle teen hom optree. Ek wil spreek deur julle tot

hulle wat deur My teenstander oorheers word en Ek wil ook nog die weg

aan hulle toon wat na die ewige lewe lei, wat egter alleen deur middel van

die waarheid betree kan word. Amen

Geestelike omkeer - Verandering van die aarde

5630 19 Maart 1953

Julle moet geen valse hoop koester en ‘n groot verandering ten goede op

hierdie aarde verwag nie, wat daaruit bestaan dat die geestelike

gesteldheid van die mense sou kon verbeter en daar weer ‘n lewe in geloof

en liefde op aarde te siene sou wees.

Hierdie aarde sal so ‘n geestelike verandering van mense nie meer belewe

nie, maar ‘n geestelike omwenteling is ophande. Sodoende sal die aarde

dus verander word. Hy sal eers ‘n omvorming ondergaan en die

mensegeslag wat hierdie nuwe aarde dan bewoon, sal op ‘n hoë geestelike

vlak staan.

Wie egter glo en hoop dat die mense hulself op aarde nog sal verander

sodat ‘n ander tyd sal aanbreek, die vergis hulself geweldig. En aan hom is

ook nog weinig bekend van die heilsplan van God, Wie met ‘n verandering

van die ou aarde geen ander doel voor oë het nie as slegs ‘n geestelike

suiwer en hoogstaande mensegeslag. Want ook die opwaartse ontwikkeling

van die geestelike substansies wat nog in hulle vorm gekluister is, moet

bevorder word. En sodoende moet ‘n nuwe verlossings- of

168

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!