03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wie hom geestelik arm voel, het My Liefde gewen vir ewig en My genade

sal onophoudelik hom oorvloei, want die deemoedige skenk Ek My genade.

Ek ken die menslike hart presies, Ek laat My nie om die bos lei deur gebare

nie, Ek is op hoogte van alles wat die siel dink en wil en niks bly My

verborge wat onuitgespreek bly nie, maar tog die gedagtes besighou en vir

My altyd duidelik sigbaar is.

En daarom kan Ek genade uitdeel, maar ook genade terughou. Ek kan dit

vir My kniellende kind gee en Ek kan dit terughou van hom wat hom met ‘n

aanmatigende gees wel vir die wêreld as deemoedig voorstel maar nooit

van 'n ware deemoed getuig nie.

Daarom stroom menig mense genade sonder mate toe, terwyl andere arm

voortgaan. Maar Ek sou alle mense graag ‘n oorvloedige mate van genade

wil skenk, Ek sou wil dat almal hul geestelike armoede insien, dat hulle

almal die verwydering van My sou wil voel en uit die diepste van hul hart

die hande smekend na My uitsteek, omdat Ek hulle dan gelukkig sal kan

maak met My genade.

Want wie in besit is van My genade, is ook spoedig in besit van Myself,

omdat Ek diegene nooit laat weggaan wat in die ware verhouding van kind

tot My staan, wat as ‘n kind vraend na die Vader kom en Hom aanroep om

hulp en krag.

Wie hom groot en verhewe waan, sal na benede stort, wie meen om in die

diepte te wees, omdat hy homself sien as swak en sondig, sal opgehef word

deur My Liefde en vir ewig by My wees, hy sal uit My hand ‘n ruime mate

van genade kan ontvang en daarom seker ten hoë gaan. Amen

Die verlies van aardse goed kan geestelike skatte tot

gevolg hê

5503 10 Oktober 1952

Julle sal ruim geestelike kompensasie vind vir alles wat van julle geneem of

julle ontsê was as julle slegs na geestelike volmaaktheid streef. Julle sal nie

‘n geestelike ongepaste versoek kan doen nie, want elke geestelik geleide

gedagte is aangenaam by God en daarom altyd suksesvol. Hoe meer julle

mense met materie betrokke is, hoe minder geestelike georiënteer is julle

en daarom moet dit eers van julle geneem word om julle gedagtes te

verander. Daarom moet dit altyd as ‘n middel tot volmaak wording beskou

word as julle gedwing word om julself van materieële besit te weerhou.

Maar julle sal nie sonder dit hoef te gaan nie, omdat julle geestelik meer

kan ontvang as julle slegs wil. Julle kan sekerlik aardse materie besit, maar

dit moet nie julle meester wees nie, julle moet dit altyd kan opoffer, wat

slegs maklik kom wanneer die waarde van geestelike besit erken word. En

julle sal dit slegs erken wanneer julle aardse ontbering ervaar, wanneer

menslike hulp nie beskikbaar is nie, maar geestelike hulp moet altyd

versoek word wat dan as uiters stimulerend ondervind word.

131

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!