03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die waarborg gee dat elke mens sy bes moontlike instelling kan bereik.

Maar die wese se geluk in die geesteryk is onmeetlik wanneer beide

beginsels in hom ordelik geword het en daarom kan hy homself ook in die

posisie van elke ongeredde wese plaas en hom ondersteun in sy stryd teen

homself en sy ongoddelike karaktertrekke, wat eers reggestel moet word.

En dan weer, sal die geluk in die koninkryk van die hiernamaals hoewel dit

nie vergelyk kan word nie, soos die geluk op aarde wees as twee mense

met innige liefde verenig wanneer twee versoenbare wesens mekaar vind,

wie se diepste liefde vir mekaar hulle ‘n soort geluk sal gee wat onder

mense bekend geword het as ‘n huwelik wat in die hemel gemaak is.

Nietemin, kan wêreldse norme of wêreldse konsepte nie in die koninkryk

van die salige geeste toegepas word nie, waar die grootste geluk deur ‘n

diep gevoel van liefde vir My teweeggebring word, wat altyd weer deur My

beloon sal word. Amen

Die terugkeer na God verg ‘n opregte wil

6823 6 Mei 1957

Elkeen wat dit sy doel gemaak het om sy aardse weg ooreenkomstig die wil

van God te gaan, kan ook altyd op die hulp van God reken, omdat God hom

slegs toegelaat het om te beliggaam met die doel om sy wil in lyn te bring

met die Goddelik wil. En omdat, tydens sy lewe op aarde, slegs die mens se

wil die besluit neem, hierdie wil het reeds die toets geslaag en daarom kan

God nou van die persoon sorg neem op elke manier sonder om enige

dwang uit te oefen. Solank die mens nog besluiteloos is of selfs nog die

teenstander van God aanhang, word daar nog inderdaad geveg vir sy wil

deur God en die ligwesens, naamlik; dit sal net so beïnvloed word deur

Hom as deur die teenstander, sodat hy vrywillig kan besluit.

Maar sodra die mens vrywillig besluit het om hom te onderwerp aan die wil

van God deur te leef volgens die Goddelike orde, dan sal hy ook die gebied

van God binne gegaan het, dan sal God hom nie weer tot prooi aan Sy

teenstander laat val nie. Maar sy wil moet opreg wees. Die duidelike

vervulling van die wil van God as resultaat van ‘n kerkopvoeding is nie

genoeg nie, dit is ook nie voldoende om dade van liefde te doen wat ook

suiwer kerkvereistes is en as gehoorsaamheid aan hierdie eise min of meer

vervul word nie. Om aan God te wil behoort vereis ‘n diepe inspanning, die

innerlike tenvolle-bewuste oorgawe aan Hom moes vrywillig plaas gevind

het. Dus moes hy self sy wil na Hom gelei het, wie hy as God en Vader van

ewigheid herken. Gevolglik is die terugkeer na God geen massabeweging

nie, elke individuele persoon moet homself op die weg plaas en daarom

moet hy ook alles doen wat noodsaaklik vir homself is: om God te herken

en Hom te erken en op Hom ‘n beroep om krag te doen wat die terugkeer

na Hom kan verwesenlik. Maar hy sal nie tevergeefs na God roep nie, want

Hy ken sy wil, sy opregtheid en ook sy swakheid, Hy weet dat dit nie vir

540

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!