03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Jesus Christus vir die mense die wilskrag verwerf het deur Sy dood aan die

kruis, totdat Jesus Christus Sy sterke wil teenoor die versoekings van

Lucifer geplaas het en hom bedwing het.

(8.11.1953) Niks kon die eersgeskape wese, Lucifer, daartoe beweeg, om die

gang oor die aarde as mens af te lê, solank hy self, hom nog as heer voel

van die geesteswêreld, wat met hom van My afvallig geword het, want hy

self het die gang deur die materie, deur die skepping gegaan, vóór die

skepping van die eerste mense. As gees was hy wilsmagtig nog steeds my

sterkste teenstander, hy sien homself as heer van die skepping, omdat dit

die geestelike bevat wat aan hom behoort, ofskoon hy self op die geestelike

geen invloed gehad het nie. In homself was dus nog ongebroke weerstand

en nimmer het hy hom dwang laat welgeval nie, nimmer het hy hom

vrywillig in ‘n vorm geskik, wat My wil geskape het. omdat hy alle vorme

ten behoewe van die geestelike, alle skeppings werke, haat en dit probeer

vernietig.

Maar die mag oor die skeppingswerke was hom ontneem, in plek daarvan is

sy invloed op die geestelike toegestaan, toe hulle weer vry moes kies vir

My of vir hom. Hy weet ook, dat hy self ‘n vorm kon vernietig, sodra dit

deur ‘n geestelike wese bewoon was en daarom neem hy die vorm van die

eerste mens voor die tyd in oëskou, want sy doel was, om die oergees, wat

daarin beliggaam moes word, daartoe aan te spoor, om self sy uiterlike

vorm oop te breek, omdat hy glo, dat dit hom dan sy vryheid sal gee, wat

Ek die geestelike deur die skeppingswerke ontneem het. Hy wil My

verhinder, om My heilsplan te voltooi. Die vyandskap tussen My en hom

bestaan sedert sy afval en sal van sy kant nooit opgehef word, totdat hy

hom as volledig kragteloos sien en in diepste swakheid en nederigheid

(9.11.1953) om skenking van krag smeek.

Daarom was dit ook onmoontlik gewees, om hom die eerste mensevorm as

woning te gee. Wat in hom was was sterker as sy wil, terwyl sy geestelike,

wat in ‘n toestand van dwang deur die skepping gegaan het, al in sy

eertydse weerstand teen My vervlou was en die verset teen My wat sy

geestelike nou opgegee het, in die krag van My liefde moes bewys. En

Lucifer weet, hoe ver die geestelike reeds van hom verwyder was en hy

weet ook, dat daar nou gevaar bestaan, om hulle heeltemal te verloor. En

omdat die oergees wat in die eerste mens beliggaam was, eens ‘n groot

steun vir hom was met sy val, het dit hom besonder goed gepas. Hy was

egter op hoogte van die se verlange, om vry te word van elke materiële

ketting.

By die oergees voeg Ek nou ‘n tweede wese, wat hom moet ondersteun,

maar ook ter beproewing van sy wil moes dien. Die een moet die ander

bystaan, om die laaste doel te bereik. Ek lê die verantwoording nie op één

skouer alleen nie, beide gee Ek die gebod en beide kon gesamentlik die

doel bereik. En Lucifer gebruik die tweede wese, wie se verswakte wil hy

herken en deur wie hy hoop om sy doel te bereik.

216

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!