03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Sy siel het gesidder en gebeef omdat Hy mens was. Sy Goddelikheid wat

Hy deur die liefde bereik het, het Hom wel 'krag’ gegee, maar dit het nie

die maat van die lyding verklein nie. Dit was die kruisweg van ‘n mens wat

vir Sy medemens wou ly om hulle te help, want hierdie Mens het die

onmeetlike lyding van hulle geken wat in die diepte deur My teenstander

vasgehou was. Jesus het geweet dat daar ‘n offer gebring moes word om

die siele van die teenstander vry te koop. Hy het geweet dat die groot

sondeskuld gedelg moes word om aan die regverdigheid van die Vader te

voldoen, wat geen, met skuld belaaide, kind in die Vaderhuis kon opneem

nie. Hy wou My kinders vir My terugbring. Hy wou die prys betaal om die

siele vry te koop.

En omdat die skuld reusagtig groot was, moes die offer ook ongewoon

groot wees. Deurdat die mens Jesus dit geweet het, het Hy die oorgrote

lyding op Hom geneem, daarom het Hy Hom nie verset teen dit wat geen

mens buiten Hom, sou kon verdra nie. Bewustelik het Hy die weg na die

"kruis” gegaan en het ongelooflike pyne gely, wat ten slotte geëindig het

met die smartlikste dood aan die kruis.

Om julle mense die grootte van dié werk van barmhartigheid te laat besef,

is nie moontlik nie, maar julle moet julle steeds weer voor oë hou dat Hy

heeltemal sonder skuld was en vir julle, wat sonder Sy werk van verlossing

nooit meer uit die diepte na die Vader kon terugkeer nie, gely het. Ek Self

was in die mens Jesus, wat Hom met liefde vervul het waarsonder Hy

nimmer die werk kon volbring het nie. Maar in die swaarste ure van Sy

lydingsweg moes Ek My stil in Hom skuilhou, omdat ‘n Mens moes ly en

sterwe, want die Godheid in Hom kon nie ly nie. Volgens Goddelike

regverdigheid kon die Godheid egter die skuld ook nie sonder versoening

wegdoen nie.

Die allergrootste werk van barmhartigheid wat vir julle mense nog

onbegryplik is, sal julle eers later in sy hele diepte kan bevat. Die mens

Jesus het Homself deur Sy menswees in julle sfeer bevind en daarom het

Sy siel wat uit die Hoogte, uit die Ryk van die lig, neergedaal het, so

verskriklik gely, want Hy het die diepste duisternis aanskou en was

daardeur beklem deur die kragte van die hel. Daarom het die mens Jesus

nie slegs liggaamlik gely nie, maar ook moes Sy siel die ergste kwelling

verdra wat Sy lyding nog eens duisendvoudig vergroot het. Maar Hy het vir

julle mense verlossing gebring van sonde en dood. Amen

‘n Geestelike en aardse ommekeer is te verwag

6529 22 April 1956

‘n Geestelike verandering is aan die kom, maar hierdie verandering vereis

‘n totale aardse omwenteling, want dit word nie meer self deur die mense

nagestreef of teweeggebring nie. Dus moet Ek Self die aarde omvorm en

moet Ek voor dit alle aardse skeppings oplos, waar dit andersins

410

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!