03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

versterk ook hul weerstand teen elke straling van lig wat hulle van bo

aanraak. Hulle kan siende word, hulle kan baie goddelike lig ontvang, sodra

hulle hul maar oopstel, sodra hulle bereid is om hul weerstand op te gee,

sodra hulle wens om siende te word, wat ook altyd moontlik is, solank hulle

op aarde lewe, want ook die geestelik blinde kan van die wêreld met sy

vreugde genoeg kry as hy ryklik daarvan geniet het. Ook hy kan die

waardeloosheid en onbestendigheid van aardse goedere insien en hom nie

meer daarmee tevrede stel nie.

Ook in hom kan die verlange ontwaak na kennis van wat verborge is en

dan is dit altyd nog moontlik dat sy oë geopen word, dat hy hom daarheen

wend waar hy glo om die ligstraal te ontdek en dan kan hy ook tot insig

kom welke dwaalligte hy tot nou toe nagejaag het en dan is dit nog steeds

nie te laat om hom tot die Een te wend Wie hy herken het as die Ewige lig

en Hom om Sy genade te vra, dat Hy ook sy oë mag open en hom die lig

mag skenk wat hom voortaan die weg sal verlig. En sy versoek sal

verhoring vind. Amen

Siekes genees in die naam van Jesus

5889 27 Februarie 1954

Lê die siekes in My Naam die hande op en seën hulle en die krag van julle

geloof sal hulle dan genees. Want Ek is die Een aan Wie julle die siekes

toevertrou en My krag is onbeperk en werk ook onbeperk as julle rotsvas

glo. Alles wat julle in verbinding met My doen sal julle geluk. Maar voel julle

julself so innig met My verbind? Hierdie vraag moet Ek julle stel omdat

daarvan alleen die krag om siekes te genees afhang, omdat dit by julle lê of

julle die genesing van julle medemens moontlik maak. Julle geloof moet

dus so kragtig wees dat julle My lewend naas julle voel en julle nou saam

met My werk as julle My Naam uitspreek, as julle die sieke in My Naam

seën.

Ek het vir die mense so’n verre God geword dat hulle nie kan begryp dat,

wanneer ‘n mens so innig met My verbind is, hy My krag na eie wil kan

gebruik. Selfs My gelowiges bring maar selde so'n sterk geloof op dat hulle

geen oomblik twyfel dat Ek hulle ondersteun as hulle hul medemens wil

help. En daarom is daar maar weinig wat oor die gawe van genesing

beskik, omdat hulle deur hul vaste geloof oor Myself en My krag beskik as

hulle dit nodig het.

In die eindtyd het die geloof aan My onder die mense so klein en swak

geword dat ‘n diep gelowige mens wat oor ongewone krag beskik, ook direk

opval en hy nou óf groot geestelike sukses behaal deurdat hy sy medemens

tot die geloof in My en die krag van My Naam bring, of word bestry deur

hulle wat alle krag vanuit die geloof ontbeer maar tog aanspraak maak op

die reg om die mense My woord en My Naam te verkondig. Dog die laaste

is meer te veroordeel as hulle wat geheel ongelowig is, want hulle ken en

241

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!