03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ontwikkelingsperiode begin, wat eers ‘n verandering van die uiterlike vorm

van die aarde nodig maak.

Die vergeesteliking van die mense op aarde sou waarlik ook beantwoord

aan die Goddelike heilsplan en nuttig wees, ook vir die geestelike

substansies wat nog in die skeppingswerk gekluister is. Maar by die lae

geestelike peil van die mense tans, in hierdie huidige tyd, kan ‘n

verandering nie meer verwag word nie. Hulle word beheer deur die wêreld

en aan hulle geestelike ontwikkeling dink hulle nie meer nie. Hulle strewe is

daarom steeds meer op die diepte gerig en hulle veroorsaak so self die

einde, naamlik die oplossing van die skepping, die vry word van al dit wat

in die skepping gekluister is en hulle eie hernude kluistering in die materie

van die skepping van die nuwe aarde.

Dus is ‘n leer, wat ‘n geestelike verandering op hierdie aarde ten goede

verteenwoordig, verkeerd, hoewel ‘n geestelike ommekeer op hande is. Die

mense wil egter nie glo aan ‘n vergaan of aan ‘n einde van hierdie aarde

nie. Die gedagte is vir hulle totaal onbegryplik en daarom veronderstel hulle

dat hulle nog ‘n verandering ten goede kan verwag, terwyl hulle andersyds

van ‘n komende omwenteling oortuig was.

Die geloof aan ‘n naby staande einde van hierdie aarde ontbreek egter by

die mense en het ‘n nadelige invloed, want met so ‘n geloof sou hulle hulle

tyd beter kon benut. Hulle sou bewustelik lewe, dit wil sê, probeer om die

Goddelike wil te vervul in die erkenning, dat slegs as hy homself verander,

hy homself sal vrywaar van die lot van die hernude kluistering in die nuwe

skepping. Dit ontbreek die mense aan kennis en geloof en kan selde met

oortuiging aan hulle oorgedra word. Genoeg aanwysings word aan hulle

gegee, maar dit is aan hulle vrye wil oorgelaat of hulle hulself daardeur wil

laat beïnvloed al dan nie.

Hulle vermoed en voel wel dat hulle voor groot gebeurtenisse staan, maar

hulle wil nie glo dat dit so ingrypend sal wees dat ‘n aardse periode ten

einde gaan loop en ‘n nuwe gaan begin nie. As die mense die liefde sou

beoefen, sou hulle dit egter goed kon glo. As hulle liefde aan hulle

medemens in nood sou skenk, sou hulle self die lig kon ontvang. Dan sou

hulle ook besef in watter uur hulle lewe en sou hulle aan niks, wat aan hulle

oor die einde verkondig word, getwyfel het nie. Amen

Die brug na die geesteryk - Jesus

5640 30 Maart 1953

Die brug na die ligryk was gebou deur My toe Ek na die aarde afgedaal het

om die mensdom te verlos. Julle almal kan oor hierdie brug gaan as julle

My wil volg en so, verstaan dit reg: Elkeen wie My volg, wat My gekies het

as sy Leier sal in staat wees om dieselfde weg wat Ek geneem het te volg

en hy hoef nie te vrees dat hy verkeerd sal gaan nie. En so selfs as ‘n mens

het Ek kontak gehou met die koninkryk vanwaar Ek gekom het. Toegegee,

169

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!