03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Werk aan die siel

6158 8 Januarie 1955

Julle innerlike lewe word nie bevorderd deur iets uiterliks nie; niks formeel

sal julle siels volwassenheid en volmaaktheid bevorder nie. Die

transformasie van julle wese kan slegs van binne verwesenlik word,

daarom moet julle mense dikwels in stilte in julle innerlike keer, vir self

ondersoek en verwydering van alles wat julle van binne bederf, wat nog

voortduur in julle as ‘n swakheid. Julle kan natuurlik van buite bewus

gemaak word van hoe om die werk aan julle siele te verwesenlik, julle kan

onderrig word waaraan om aandag te gee en hoe om dit te vermy wat julle

kan skade berokken en wat julle moet doen om volmaak te word; maar

julle moet dit self doen en dit deur julle van alles van buite af te sluit,

alhoewel julle, julle in die wêreld bevind en julle verantwoordelikhede moet

nakom.

Dit werk aan die siel moet gelyktydig gedoen word, aangesien dit ten volle

onafhanklik van julle aardse aktiwiteit is, omdat dit net met julle innerlike

wese te doen het, julle foute en ondeugde, dit betref die mens se innerlike

lewe, sy denke, wil en aksie, wat in die wêreld liefde moet uitstraal, anders

kan daar geen sprake wees van ’n transformasie nie.

Die werk aan julle siele moet daarom uit die suiwering van al julle denke en

strewe bestaan en die lei daarvan na goddelike doelstellings, julle moet

konstant strewe na ’n lewe vry van eiebelang, na selfopofering, genade,

teerheid, geduld en vreedsaamheid, julle moet alle goeie eienskappe in

julle ontwikkel en die slegte gedagtes en eienskappe verdryf. En dit alles

eis ‘n ernstige wens om reg vóór God te lewe. Dit hoef nie uiterlik duidelik

te word nie, d.w.s. dit hoef nie opsigtelik te wees nie, tog sal so’n lewe

ooreenkomstig die wil van God altyd oor die medemens uitstraal. Dit sal

alle wedywer afwys en sal ‘n beter uitwerking hê as baie bespreking en

formele gebruike, wat nog nie getuig van ‘n verandering van houding nie.

Die mens kan slegs verander as hy ernstig na binne keer en oor sy

tekortkominge en foute dink en besluit om homself te verander. En hierdie

innerlikeverandering moet die mens self onderneem, as hy sy doel om

volmaak te word op aarde wil bereik. Die besluit moet deur aksie gevolg

word; anders is die wil nie opreg nie.

En hieraan, sal julle kan sien dat die bereik van geluksaligheid nie deur

kerkverband bepaal word nie, maar deur die mens se wil om liefde in

homself te laat ontvlam, wat hom dan totaal verander en verander alle

slegte eienskappe in goeies, wat die enigste weg tot volmaaktheid is, wat

deur alle mense gedoen kan word, ongeag tot watter kerk hulle behoort.

Want alle kerke onderrig liefde. Daarom kan hulle almal tot volmaaktheid

lei, tog kan nie een van hulle dit waarborg nie; slegs die mens self kan dit

bereik deur ernstig te werk aan homself. Amen

313

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!