03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

om volwasse te word, slegs deur die waarheid kan hulle na My toe kom en

slegs deur die waarheid kan hulle vry word van die sonde en die gevolge

daarvan, want die waarheid is afkomstig uit My en vloei weer terug na My.

Maar wat nie van My is nie, wat by ‘n ware ondersoek as dwaling te sien is,

is van My teenstander en dit sal julle waarlik nie help om geluksalig te word

nie, hy sal julle nie na My toe lei nie, hy probeer om julle weg te dwing,

julle gees te verduister en julself onderworpe te maak. Slegs die waarheid

maak salig en die waarheid sal julle slegs kan hê, wanneer julle Myself,

daarom vra wanneer dit julle verlange is, om van My die waarheid te

verkry. Maar dit vereis steeds julle medewerking en niemand kan vir julle

die verantwoordelikheid dra nie, niemand kan die beslissing uit julle hande

neem wat julle terwille van die heil van julle siele self sal moet neem nie.

Amen

Die wonderwerke van Jesus as kind

5551 9 Desember 1952

Ek wil julle leer wat julle verduidelik wil hê, Ek wil dat julle die regte

inligting eers het voor julle, julle medemens onderrig, wat die taak is van

die van julle wat My wil dien. Ek wil dat julle alles self begryp voor julle,

julle kennis oordra, want die ander persoon is dikwels nie baie geduldig nie,

hy wil ‘n verklaring hê, veral wanneer hy twyfel en dat julle dan in staat sal

wees om dit te voorsien. Die probleem van God se menslike manifestasie in

Jesus lei tot die meeste vrae, omdat dit tot dusver so verklaar is dat dit

meer en meer verwarring in plaas van lig gee. Aangesien My aardse

bestaan as mens in geen geval van die van ander mense verskil nie, Ek het

slegs ruimte gegee vir die ontwikkeling van liefde in My hart waar ander hul

eie liefde verhoog het en in plaas van 'gee' het hulle 'begeer'.

Die vonk van liefde smeul in elke mens se hart, maar kan in ‘n helder vlam

ontbrand net soos dit ook gesmoor kan word. Dit, onderskei egter ook

mense van mekaar, want liefde los sy teken van Goddelikheid op elkeen,

terwyl eie liefde die beeld van My teenstander is wat homself verhef het en

so geval het. Die liefde is daarom die Goddelike in die mens, wat slegs ‘n

baie klein vonkie is aan die begin van die aardse lewe maar die kapasiteit

het om oneindig uit te brei. Die vonk van liefde was reeds herkenbaar in die

suigeling Jesus omdat ‘n siel van lig hom in die kind beliggaam het, wat

inderdaad al God se glorie in die geesteryk agter gelaat het maar nie sy

liefde nie en hierdie krag van liefde Homself af en toe openbaar as die

geestelike vonk kontak maak met die ewige Vader-Gees, wat met elke

liefdevolle kind gebeur, maar in Jesus was dit bedoel om vir die mense

duidelik te wees sodat hulle aan die Goddelikheid van die kind Jesus sou

139

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!