03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

uitengewoon dankbaar vir elke greintjie onderrig en hy besef sy toestand,

sy nalatigheid op aarde en dikwels ook sy skuld.

Laat dit steeds weer vir julle gesê word, dat julle, julle lot vir die ewigheid

self op aarde berei, dat julle daarvoor moet oppas om op die aarde na

aardse goedere, roem, eer en te groot aardse kennis te strewe, omdat dit

alles verganklik is. Aardse kennis behoed julle nie teen geestelike duisternis

nie. Inteendeel, aardse kennis kan baie daartoe bydra om julle gees te

verduister en daarteen moet julle steeds gewaarsku word. Want in die

geesteryk is dit dan moeilik vir ‘n siel, wat voor die tyd nooit geïnteresseerd

was, om kennis op te doen wat die geesteryk hom wil bied, omdat hy

homself deur aardse wetenskap ongeskik gemaak het vir geestelike kennis.

Maar bomatig seënryk kan ‘n siel werk in die geesteryk as hy die lig besit,

geestelik en aards. Want hy kan dan ook die mense op aarde bystaan en

hulle raad gee in aardse nood en sy aardse kennis gebruik waar dit nodig

is. Die siele van die duisternis word weliswaar dikwels deur laer kragte

beïnvloed, om hulself te uiter en met hulle vermeende kennis van hulself te

laat hoor. Maar dan is dit nie meer die siel self nie, maar kragte wat

uitgestraal word, wat bewustelik poog om dwaling onder die mense te

versprei, om hulle denke te verwar ten gunste van die duister magte.

Daarom is die verbindings van die aarde met die geesteryk ook skadelik,

wanneer die geestelike voorwaardes nie aanwesig is nie, naamlik dat

geestelik strewende mense hulself bewustelik met die ligwêreld verbind,

dat hulle onderrig wil word, maar om vir die duistere kragte egter geen

geleentheid te gee om hulself te uiter nie, deurdat hulle sal bid vir

beskerming teen dwaling en slegte wesens.

Om lig uit te deel, kan slegs deur wesens gedoen word wat self in die lig

staan en die wesens moet bewustelik deur My geroep word. Hulle sal

gewilliglik hulle kennis uitdeel en gee aan die mense wat geestelike

goedere wil ontvang, omdat slegs dit waardevol en onverganklik is, omdat

die siel slegs dit met homself saam kan oorneem na die geesteryk. Amen

Die toestand van die siele in die hiernamaals -

Dwaalleer - Ongeloof - Liefde

5332 8 Maart 1952

Dit is vir baie mense onbegryplik dat hulle regstreeks met My in verbinding

kan staan dit word bewys deur My aanspreek en deur die verneem van My

woord in die vorm van gedagtes. En dit is enersyds ‘n teken van

verwydering van My en andersyds ‘n dooie geloof, ‘n geloof wat wel

tradisiegetrou is maar nie lewend nie. Dit is ‘n skools aangeleerde kennis,

waar maar selde so oor nagedink word dat die mense daaroor ‘n standpunt

inneem. Maar ook uit so'n aanvaarde kennis kan die mense aflei, dat die

ewige Godheid Hom sal openbaar, maar ook die geloof aan ’n ewige

Godheid is swak en daarom word ook die geloofsleer nie ernstig geneem

95

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!