03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

mens nie vanself toeval nie, dit soek hy op ‘n onregmatige manier. Niks is

meer heilig vir hulle nie, nog die eiendom nog die lewe van die naaste.

By so’n gesindheid kan onmoontlik lig deurbreek in sy hart. Hy bevind hom

in die digste duisternis en voel goed daarin. Dit is ‘n tyd van

verdorwenheid, ‘n tyd van sonde, waarin My teenstander sy triomf vier,

waarin My ligbodes weinig invloed het en alleen die kragte uit die hel

sukses het.

My teenstander hou verskriklik huis want die tyd loop ten einde. Meer as

ooit is die arbeid in die wingerd nodig, sodat die mense nog gered kan word

wat nie heeltemal aan sy invloed onderhewig is nie, wie se siele nog nie sy

slagoffer geword het nie. Amen

Julle Lewenstaak: dien in liefde

6202 1 Maart 1955

Dit is julle lewenstaak op aarde: dat julle mekaar dien in liefde. Julle kan

julle slegs opwaarts werk ten hoogte deur dienende liefde, want alleen dit

verhoog die graad van volwassenheid van julle siele, alleen dit stel julle in

staat om na die dood van julle liggaam in die ryk in te gaan waar lig en

geluksaligheid is. Alle oorige moeite baat niks, as julle die dienende liefde

agterweë laat, as julle hart ongevoelig bly, wanneer julle sal wil heers as

julle diensbaar moet wees. Alleen deur dienende naasteliefde maak julle die

sonde van weleer weer goed, waarby julle die liefde afgewys het, waarby

julle vir julself die liefde verspeel het deur hom te volg wat sonder enige

liefde is, wat in opstand kom teen My. Die aardse lewe is julle alleen met

die doel gegee dat julle vir julself weer die liefde verwerf wat julle eens

afgewys het, wat julle laat sien dat julle, jul wese wil verander, dat julle

deur te werk in liefde julle wils verandering bewys.

Julle kan dus die liefde nie buite beskouwing laat nie, wanneer julle wil dat

julle weer volmaak word, wanneer julle weer na My wil terugkeer en sonder

einde geluksalig wees. Om hiervan op hoogte te wees het vir julle geen nut

as julle dit nie in praktyk bring nie. En daartoe word julle steeds

geleentheid gebied en steeds sal julle nood om julle heen sien, steeds sal

die hulpbehoewende mense hulle tot julle wend en julle hulp vra. Laat hulle

dan nie by julle weggaan sonder dat julle hulle gehelp het as dit vir julle

moontlik is.

En wees nie besorg dat julself gebrek moet ly nie, want met die maat

waarmee julle meet sal ook vir julle gemeet word. Maar gebruik ook julle

verstand. Ook dit wil Ek julle aanraai omdat julle, julle naaste meer skade

as goed kan doen. Want nood deur eie skuld moet ook self opgehef word as

die moontlikheid daartoe is. En as die mens bereidwillig is, kan hy die

moontlikheid ook self van My afsmeek. Julle sal dus onderskeid moet maak

tussen nood en ligsinnigheid. Nood moet julle wel lenig maar nooit die

mens sterk in ligvaardigheid(roekeloosheid) nie, wat ‘n groot kwaad is en

318

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!