03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

alleen eie voordeel soek, die sluit vir homself die toegang tot die ewige

lewe af. Want hom ontbreek die liefde, wat alleen die sleutel is tot

saligheid, hom ontbreek ook die insig, hy weet niks oor die sin en die doel

van sy bestaan op aarde nie en hy neem ook geen verklaring daaroor aan

nie.

Die vervulling van My gebooie van die liefde tot God en die naaste verseker

alle mense insig. En daarom moet ook alle mense tot die lig kom, wat hulle

My gebooie tot rigsnoer van hul aardse lewe maak. Hierdie kan nie

verdwaal nie, want hulle weg voer onherroeplik na die ryk van die ewige

saligheid. Want hulle onderwerp hulle geheel aan My Wil hulle lei ‘n lewe in

My ewige orde, hulle staan in voortdurende verbinding met My en neem

daarom krag in ontvangs in oorvloed. En hulle gebruik hierdie krag weer

alleen om werksaam te wees in liefde, want hulle word daartoe gedryf deur

My Gees, wat in regstreekse verbinding met My staan en nie anders as

goed op hom inwerk nie.

Hulle sal dus hul aardse opdrag vervul omdat hulle hulself en ook hul

medemens in die ewige orde probeer binne lei, deurdat hulself in hul die

Goddelike orde tot stand bring en op grond van hul liefde en insig ook die

uit die orde getrede medemens weer help om hom aan My Wil te

onderwerp, sodat ook hulle ‘n verbinding met My tot stand bring en die doel

van hul aardse lewe bereik. Amen

Stry met die swaard van die mond

6089 25 Oktober 1954

"Wat julle in daardie uur ingegee word, spreek dit uit!" Hierdie woorde het

Ek op aarde gespreek met die oog op die ellende wat oor julle sal kom voor

die einde, omdat julle verantwoording sal moet doen voor aardse magte,

omdat julle vir julle denke en handeling sal moet verantwoording doen en

omdat van julle verwag sal word om My te verloën. Vrees dan nie en wees

nie besorg oor wat julle sal moet spreek nie, maar spreek sonder skroom,

soos dit vir julle gegee word om te spreek.

Want deur die tussenkoms van My Gees sal Ek woorde vir julle in die mond

lê, juis bestem vir hulle wat julle tot spraak aanmaan. Almal wat My trou

wil bly, sal Ek bystaan en sal hulle krag gee om te kan weerstaan. Elke

vrees sal verdwyn en julle sal van My bewus word en julle sal vol vertroue

wees dat Ek julle nie sal verlaat in hierdie nood nie. En julle sal diegene wat

julle bedreig, nie vrees nie, omdat julle sal weet dat Een sterker is as hulle

is en dat hierdie Een aan julle sy staan en julle waarlik geen onreg sal laat

oorkom nie.

Maar julle sal moet stry met die swaard van die mond. Julle sal alle

teenwerpings moet weerlê en ook kan, omdat dit nie meer julle is wat

spreek nie, maar Ek Self wat deur julle sal spreek. En My Woorde sal

waarlik nie hul uitwerking mis nie. Want dit gaan daaroor om ook hulle nog

297

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!