03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die weg van die liefde en die geloof

6033 25 Augustus 1964

Julle moet die weg van die liefde en geloof gaan as julle tot My wil kom en

die ewige saligheid bereik. Julle moet alleen maar glo dat julle geskape

word deur ‘n Mag, Wie julle liefhet en Wie julle daarom in ‘n staat van

volmaaktheid wil sien. Want alleen wat volmaak is kan met die Mag verbind

en salig wees en Hy wil ook weet dat julle salig is omdat Hy julle liefhet.

Julle moet in My glo, Wie julle uit Liefde geskape het. Deur dit te aanvaar

wat julle nog nie kan glo nie sal julle daartoe aansit om julself aan hierdie

Mag te onderwerp en met steeds meer oortuiging sal julle dan leer glo,

omdat hierdie erkenning reeds ‘n uiting van julle oerwese is, omdat julle

volmaak van My uitgegaan het en ook solank volmaak bly, as julle My

erken as julle God en Skepper van ewigheid.

Dog julle gee julle volmaaktheid vrywillig op toe julle julself van My afkeer

en julle wend tot hom wat wel deel gehad het aan julle skepping deur sy

wil, maar die krag om te skep van My ontvang het. Julle erken ‘n ander en

verloon My daardeur. En eers as julle My in vrye wil weer sal herken en

erken as julle God en Vader van ewigheid, eers dan het julle weer die staat

van volmaaktheid binnegegaan wat dit vir julle moontlik maak om te

vertoef in My nabyheid.

Dus verlang Ek vereers die geloof in My. Maar julle kan alleen die regte

geloof ontvang as in julle ‘n lig ontsteek word, wat julle helder insig gee.

Wat julle moet glo, julle moet ook met oortuiging daarvoor as die waarheid

kan instaan en die moet in die eerste plek duidelik deur julle ingesien word.

Omdat alles wat tot dusver vir julle verborge was deur ‘n lig helder verlig

word en die lig is die liefde vonk wat in julle ontsteek moet word en wat

ook maklik ontsteek kan word, as julle julself tot My wend sodat die straal

van My Liefde in julle hart kan val en ontbrand, d.w.s. dat julle nou reeds

alleen maar doen waartoe ‘n stem in julle, jul aanspoor, dat julle dit doen

wat julleself wil dat dit geskied.

Almal van julle kan julself verplaas in die toestand van sy medemens wat

hom in nood bevind en hy sal weet wat hom as begerenswaardig toeskyn.

Dus moet hy self ook so handel teenoor die naaste. Die gevoel sal in alle

mense aanwesig wees, dat hy dit self as ‘n weldaad ondervind, as hy

gehelp word, dus weet hy ook in homself, dat hy net so moet handel. En

wie toegee aan hierdie innerlike aandrang die open sy hart en kan deur die

straal van My Liefde getref word. En dan sal daar ‘n lig in hom straal wat

hom die helderste insig gee.

Dan word sy geloof lewend deur die liefde, terwyl dit voorheen slegs ‘n

suiwer verstandelik geloof was, wat wel My bestaan as God en Skepper

aanvaar, maar wat hom tog nie die weg wys na My, sy Vader van ewigheid

nie. Die insig word alleen verkry deur die liefde in die mensehart en daarom

sê Ek, dat julle die weg van die geloof en die liefde moet gaan want die

283

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!