03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ligwesens span hulself in vir julle geestelike welsyn, tallose ligwesens wil

julle help om die lig nog voor die einde te bereik. Want die einde kom

onherroeplik, omdat My Liefde en Wysheid ook dink aan die wat nog

gekluister is in die vaste materie, wat die verlossing uit die vaste vorm ook

eens ten deel moet val.

In vrye wil gryp julle mense in, in My natuurwette en bring derhalwe die

laaste vernietigingswerk op hierdie aarde self teweeg. Julle sal julle ook

volstrek nie deur teregwysings van hulle wat weet van julle voornemens

laat afbring nie, selfs as engele uit die hemel neerkom om julle te waarsku.

Anders sou Ek nie voortdurend deur sieners en profete op die einde gewys

het nie, as Ek slegs die geringste verandering van wil sou voorsien het.

Dus is die voornemens van julle nie meer teë te hou nie, die einde kom

onherroeplik. En daarom geld die inspanning van die geestelike wêreld

altyd net julle siele. En hulle probeer goeie sowel as slegte kragte, slegs op

totaal verskillende wyses. Die ligwêreld spreek altyd net julle gees aan, die

duister wêreld daarenteen julle sinne. Die ligwêreld openbaar homself ook

op die mees verskillende maniere, maar steeds deur bemiddelaars wat deur

hulle geestelike volwassenheid en gesindheid met die ligwesens in

verbinding staan, sodat hulle dan ook die openbaringe aan die medemens

kan meedeel. Die duistere wêreld daarenteen werk regstreeks uit homself.

Hulle spreek die mense willekeurig aan, hulle vind geloof by hulle eie

aanhangers en stig verwarring by die ander en daar sal nie met sekerheid,

‘n uiting van goddelike krag te onderskei wees nie, veel eerder ‘n

voortdurende vraag; en voortdurende onsekerheid kan oral daar opgemerk

word waar slegte kragte werksaam is.

Wat van bo kom, wat van My uitgaan of van die in My opdrag werkende

ligwêreld, sal altyd slegs lig versprei. Aan slegs die lig kan julle mense, die

werke, vol van lig, herken. Dan sal julle egter ook nie meer vra nie, maar

weet. Amen

"Wat julle die Vader vra in My Naam"

6373 10 Oktober 1955

En dit sal julle waarlik gegee word, wat julle afsmeek in My Naam. Julle

moet in Jesus tot My roep. Alleen wie in My, die goddelike Verlosser Jesus,

erken, wie in Hom sy God en Vader sien en dus tot die "Vader" bid; hulle

gebede sal verhoor word, want My Gees wys hom op Die Een van Wie hy

eens uitgegaan het. Wie die Menseseun Jesus nie as Afgesant van die

hemelse Vader erken nie, wie nie daarin glo dat Ek Myself in die mens

Jesus beliggaam het nie, sal ook nie in volle vertroue ‘n gebed na My kan

opstuur nie, ofskoon hy nie ‘n God loën nie, maar sy geloof in ‘n God en

Skepper is vir hom slegs vanuit die opvoeding gegee, maar het nie in hom

lewend geword nie. Want ‘n lewende geloof kom voort uit liefde, maar die

liefde erken ook Jesus as God se Seun en Verlosser van die wêreld, Wie één

365

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!