03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

herken, Wie besorg is oor julle en julle wil help om die weg uit ‘n toestand

van die dood te vind, Wie die lewe vir julle toeganklik sal wil maak.

Maar julle sal self die weg moet gaan wat na die lewe voer. En op hierdie

weg wys God julle deur Sy woord. Hy self onderrig julle en Sy onderrigting

is waarlik duidelik en ondubbelsinnig en dit sal in julle ‘n helder lig

ontsteek, wanneer julle maar ag daarop sal slaan en dit nie in julle ore laat

wegsterwe nie. Of julle dit wil glo of nie, die aarde gaan ‘n nuwe tydperk

van ontwikkeling binne en ook hierin sal hy deur mense bewoon wees,

maar wat in ‘n ander toestand moet wees as julle wat tans op aarde is.

Maar daar is vir julle nog ‘n verandering moontlik, julle sal self die graad

kan bereik wat ‘n verblyf op die nuwe aarde toelaat, maar steeds net met

God se hulp.

Daarom klink Sy stem steeds weer vir julle en spoor julle aan om hierdie

verandering van julle wese na te strewe en so 'n innige verbinding met

Hom aan te gaan, sodat julle geskik sal wees om op hierdie nuwe aarde

geplaas te word, wanneer die uur slaan. Want dit staan vlak voor die deur,

spoedig is die termyn verby wat God vir julle mense op hierdie aarde gestel

het en spoedig sal Hy self die omvorming van die aarde voltrek wat ‘n nuwe

tydperk van ontwikkeling inlei.

En met alles wat ongeskik is vir die nuwe aarde, sal dit gedaan wees en

passend by sy geestelike volwassenheid, weer gekluister word in ‘n nuwe

vorm.

Luister na God se stem, wat julle aanmaan en waarsku, sodat julle tot

diegene hoort wat deur Sy Wil gered word, wat Hy op die einde sal plaas in

die paradys van die nuwe aarde. Amen

Afloop van ‘n periode op aarde - Wetenskaplikes

6081 17 Oktober 1954

Die einde van ‘n ontwikkelingsperiode het reeds gekom, wanneer die mens

uit die goddelike ordening gestap het betreffende dat hulle hulself bevoeg

voel om in die skeppingsplan van God in te gryp, omdat hulle nie aan God

as skeppende Mag glo nie en dink dat hulle al die bestaande self kan

beheer.

Die mens het as erfdeel van God ‘n skeppende Gees en hulle kan die

erfdeel in ruim mate vergroot, hulle kan ook met goddelike ondersteuning

die onmoontlik lykende tot stand bring en hulle sal tog in die goddelike

ordening bly solank hulle die krag wat nodig is vir hul skeppende werk uit

God aanvaar. Hulle sal egter dadelik uit hierdie ordening tree wanneer al

hulle planne alleen maar aards gerig is, wanneer hulle hulself van God as

die skeppende Mag afsonder en dan dus suiwer verstandelik

eksperimenteer, wanneer hulle selfs die goddelike skepping as proefobjek

gebruik en hulself so tot handlangers van die teenstander van God maak,

hy wat hom ten doel stel om die goddelike skeppings te verwoes.

294

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!