03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

‘n geskenk van onskatbare waarde wil aanbied. Maar hulle verleen geen

toegang vir My nie en wil My nie hoor nie en so wys hulle die kosbaarste af,

ofskoon hulle dit dringend nodig het. Ek kom na Myne, maar hulle neem My

nie aan nie, want hulle herken My nie!

Baie wil deel van Myne wees. Hulle dink dat hulle aan My "kerk" behoort en

tog herken hulle nie My stem as Ek hulle soos ‘n goeie Herder wil versamel

nie, as Ek hulle lok en roep. Hulle herken nie My stem nie en bly daarom

ver van My af, maar My skape herken My stem as die stem van hulle

Herder, omdat die woorde van liefde wat Ek vanuit die hoogte tot hulle

spreek, hulle harte oopmaak om My te laat binnekom wanneer Ek dit

verlang.

Slegs min herken My, ofskoon almal hiertoe in staat sou wees, as hulle

maar bereid was om hulle Vader van ewigheid te soek, want Ek sou My

sekerlik deur hulle laat vind het. Hulle verlange na My is egter te gering en

daarom herken hulle ook nie My stem nie, die bewys van Myself, ‘n sigbare

teken van My liefde vir die mense. Wanneer hul medemens My woord tot

hulle wil bring, dan ontbreek dit hulle aan geloof en insig vir My liefde en

barmhartigheid wat aan hulle ‘n hulpmiddel skenk sodat hulle al op aarde

hulle doel kan bereik, hulself te verenig met My deur die liefde.

Hoe verstandig is dit egter vir die van My wat My tot hulle laat spreek en

wat hulle van My af ontvang, ook ooreenkomstig My wil in praktyk bring.

Tot hulle kan Ek kom en aan hulle kan Ek My openbaar, want hulle sal nie

meer aan My twyfel nie. Hulle neem My op in hulle "hartewoning" en hulle

is ook in staat daartoe om My woord te hoor. Hulle sal My woord ernstig in

hulle hart oorweeg en dienooreenkomstig ook volgens My wil handel.

Hulle sal ook die woorde wat Ek eens op aarde gespreek het, verstaan,

naamlik dat My ryk nie van hierdie wêreld is nie, maar innerlik bestaan in

die harte van My kinders. My "kinders" sien My ook as hulle Vader wat na

Syne toe wil kom, maar nie deur die mense geken word nie, omdat hulle

sonder liefde lewe. Maar, wie ooreenkomstig My woorde handel in

onselfsugtige naasteliefde, sal ook daardeur tot insig kom, omdat My liefde

in hom aanwesig is en hy My geroep met vreugde en blydskap sal volg,

omdat hy My herken het. Amen

Geloofstryd – Vervulling van die beloftes

5115 26 April 1951

Julle sal julself moet staande hou teenoor die wêreld, wat hulle teen julle

sal draai en julle sal vervolg. En daarom het die tyd van stryd gekom wat

Ek vir julle aangekondig het en wat ook die laaste fase sal inlei voor die

einde. Julle sal geen hulp van die kant van die wêreld verkry nie, want die

wat julle wil help, is te swak en die sterkes is teen julle.

Tog het julle ‘n beskerming waarop julle julself sal kan verlaat, want Ek Self

is by julle en gee julle krag om te volhard in die moeilikste stryd. En wie My

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!