03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

owenal streef na die terugwen van hom, omdat ontelbare wesens hom sou

volg en die verlossing baie vinniger sou plaasvind. Ek ken weliswaar van

ewigheid af, die val van die oergees. Nogtans was hy deur sy –“in die

voorstadium veranderde wil”- die sterkste gees, wat dus ook geregtig was,

om eerste in die toestand van die vrye wil geplaas te word en het daarom

die beste vooruitsig gebied, om die wilsproef te deurstaan.

Die vorm van die eerste mens was, voordat die oergees sy intrek hierin

geneem het, ook vir Lucifer sigbaar, wat geweet het, dat die vorm die

deurgangspoort was uit die ryk van die duisternis, uit sy gebied, na My ryk,

die ryk van lig. Hy het ook geweet, dat hy, sy aanhang gaan verloor, as hy

nie elke middel sou aanwend, om My - in die aan die mens toegekende

proeftyd - die geestelike te ontworstel, om die proef tot sy voordeel te laat

kom. Die deur My geskape vorm was nog sonder lewe, toe Lucifer hom

daarvan meester maak, om hom by wyse van proef, met sy gees lewe in te

blaas, maar sy onbeteulde gees breek die vorm met geweld oop en hy was

oortuig daarvan, dat elke in die vorm gebonde gees dit sou oopbreek en

dat vir hom nie meer ‘n gevaar van verlies bestaan nie.

Die poging laat Ek toe en Ek bewys hom nou, dat sy vermoede verkeerd

was. Want die geestelike, wat hom in die mens moes beliggaam, het deur

die lang ontwikkelingsgang deur die skepping ‘n meer rustiger wil as

Lucifer; hy betrek die laaste uiterlike vorm vrywillig, die oergees was nog

na aan sy oertoestand en die uiterlike vorm skyn hom geen kluistering te

wees nie, tot die sondeval toe. Want hy was heer oor die skepping, hy kon

gebied as ‘n meester oor die wat hom ter beskikking staan, die aarde met

alle skeppinge. Hy was vol van mag en krag. Alleen ondergeskik aan My

mag, wat hom slegs een maklike gebod gegee het, waarvan die

ondehouding, hom elke opgelegde kluistering wat hy nog sou hê laat

verbreek.

Toe Lucifer dit besef, bring hy middele navore, om die mens te hinder in sy

onderhouding van die gebod en omdat hy self die vorm van die eerste

mens ken, probeer hy ook om die vorm vir hom onverdraaglik te maak,

deur dit as kluistering voor te hou, deurdat hy die vry word van die vorm as

afhanklik van die oortreding van die gebod voorstel en dus die oergees

innerlike weer teen My opmaak, omdat Ek hom nie volledige vryheid gegee

het nie. Dit was ‘n bewuste misleiding, waarteen die eerste mens

weerstand kon bied, as hy hom maar aan my maklike gebod gehou het, toe

hy voorlopig genoë geneem het met die besit van mag en krag, wat hom

waarlik gelukkig gemaak het, tot My teenstander ‘n onreine begeerte in

hom plaas, om groter te wees as Hy, Wat kenbaar as mag bo hom was, van

Wie hy op hoogte was en Wie se gebod hy desondanks verontagsaam het.

Die sondeval van die eerste mens was derhalwe ‘n herhaling van die eerste

val van die oergeeste. Hy volg Lucifer en trek ontelbare wesens saam die

diepte in, daarom was alle nakomelinge van die eerste mens solank in ‘n

toestand van swakte, totdat Jesus Christus hulle te hulp gekom het, totdat

215

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!