03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

het, dat julle almal geen lang lewensduur meer het nie en dat selfs vele hul

moet voorberei om skielik weggeroep te word voor die einde van die aarde.

Elke dag wat julle nog meemaak is ‘n geskenk wat julle moet waardeer,

want elke goeie werk wat julle op ‘n dag doen, vermeerder julle krag, wat

julle in die komende tyd dringend nodig sal hê. Wie egter sonder liefde en

geloof verder leef, die sal My krag totaal mis, of hy sal hom aan My

teenstander oorgee, wat hom wel van krag voorsien. maar wat hom nie kan

beskerm teen die einde, teen die laaste gerig en teen die hernieude

verbanning in die vaste materie nie. Verkoop daarom julle siele nie vir ‘n

prys wat waarlik nie opweeg teen die nood wat julle siele te wagte staan

wanneer die aardse lewe verby is nie.

Ek kan julle nie dikwels en ernstig genoeg daarteen waarsku nie, omdat Ek

julle ‘n salige lot wil berei. Julle mense glo egter nie wat Ek julle steeds

weer deur sieners en profete laat verkondig nie julle glo dit nie en Ek kan

julle nie dwing om te glo nie. Julle het ‘n wêreldse mentaliteit en staan

gevolglik ontsettend ver van die geestelike af, julle is heeltemal versonke in

die materie en hierdie materie sal julle oorweldig, dit sal julle weer

heeltemal gevange neem, omdat julle julself nie van dit los maak, solank

julle nog die krag daartoe besit nie.

Stel dit vir julle eens ernstig voor, om geheel ingesluit te word deur die

hardste materie, sodat julle julself nie weer daaruit kan bevry nie. Hierdie

gedagte sou julle waarlik die krag verleen om die noodlot te ontvlug, as

julle wil glo, maar julle het nie geloof nie en die geloof kan Ek julle nie gee

nie, inteendeel moet julle dit julself deur ‘n lewe in liefde verwerf. Dan word

die hele saamhang julle ook duidelik en ook die betekenis van julle lewe as

mens op aarde. En julle sou skrik, hoe ver julle afgedwaal het van dit wat

julle as doel gestel is vir die tyd van julle aardse lewe.

Doen, daarom goeie werke, dwing julle daartoe, leer ontberinge dra vir

julle medemens, lenig leed en nood, troos en verkwik die siekes en

swakkes, help oral barmhartig waar julle ellende sien, julle doen dit dan nie

alleen vir andere nie, julle doen dit dan ook vir julself, want julle siele

ontwaak daardeur en kom tot die ware ewige lewe. En elke goeie werk

lewer julle siele die verligting van gees op, julle sal siende word en My

groot Liefde oral daar herken, waar julle nou alleen maar die

onbarmhartige heers van ‘n mag sien wat julle op aarde slegs wil kwel.

Luister na My vermanende en waarskuwende stem, wat Ek opnuut laat

hoor en laat dit nie by julle ore verbygaan en wegsterwe nie. Gee die

verlange na die materie op, dink alleen aan die heil van julle siele en wees

onbesorg, want Ek sorg ook aards vir julle, as julle opreg vir julle siele

sorg, wat in die grootste gevaar is, want die einde is naby. Amen

108

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!