03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wêreldgebeure dra ook by tot die feit dat die mense sal nadink en na My

Evangelie luister, op voorwaarde dat ‘n lewende preek deur hulle gegee

word wat geestelik wakker is. Inderdaad, sal slegs derglike mense tydens

die laaste dae suksesvol wees, lewelose predikers sal eerder ‘n

vermindering van geloof bereik as die ontwaaking van hul luisteraars.

Omdat hulle nie namens My preek nie, maar het hulself gesalf as 'dienare

van God', wat hulle nie kan wees solank My Gees nie in hulle werk nie,

solank hulle nie My Gees hulle laat wek het nie, wat egter ‘n lewe van liefde

vereis. Slegs die bewys van lewe kan weer lewe gee.

En My Woord moet aan mense gegee word as ‘n lewende preek om hulle te

laat herlewe, dit moet so aangebied word dat hulle die krag van die Woord

voel en so gemotiveer word om daaraan te voldoen. Hulle moet

aangespreek voel deur Myself en dit is slegs moontlik as Ek Self met hulle

deur die mond van ‘n gewekte dienaar kan praat. En dit is onbegryplik en

onbekend aan hulle wat voorgee om My verteenwoordigers op aarde te

wees en ‘n harde lewelose Evangelie aan die mense verkondig wat slegs die

woorde gebruik wat Ek eens tot die mense gespreek het, maar wat geheel

sonder lewe is omdat hulle sonder die Gees is wat hulle eers lewend moet

maak. Slegs ‘n paar van hulle praat effektief as hulle ‘n ware lewe van

liefde leef en daardeur die verligting van gedagte bereik het. En as hierdie

mense toelaat om geheel deur My omhels te word kan hulle ook ware

verteenwoordigers van My onderrig op aarde word. Maar hulle het

probleme om die weg na My te vind, wat direk van die hart tot My en nie

deur ‘n uitvoerig bedinkte struktuur moet lei wat hulle ' kerk ' noem nie.

Julle mense wil nie die waarheid hoor nie, maar sodra julle eens opreg en

gelowig hierdie direkte weg na My geneem het sal julle dit nooit betreur

nie. Maar Ek kan slegs die advies aan hulle gee wat oorvloedige liefde het,

want slegs dan kan Ek met hulle praat, want dan sal My Gees op hulle neer

daal en kan hulle ook My ware verteenwoordigers wees. Daar is nog baie

werk te doen en Ek bly aanspoor dat hierdie wingerdarbeid gedoen word,

telkens weer wil Ek arbeiders trek wat bereid is om My getrou te dien. En

Ek sal hulle vertel welke kwaliteite vereis word van hulle om in hierdie

wingerd te werk. Hulle moet ‘n lewende geloof hê wat deur liefde lewend

gemaak is. Want Ek Self moet in hulle kan werk anders sal hul werk

vergeefs wees. Om My Woorde te spreek is van geen waarde as die lewens

opwekkende krag nie terselfdertyd uit hulle stroom nie en hierdie lewe kan

slegs deur God gegee word, Wie die lewe self is. Aldus moet elke

boodskapper van My Evangelie My toelaat en in staat stel om deur homself

te praat.

Hy moet so opreg met My verenig deur liefde dat Ek in hom teenwoordig

kan wees en deur hom sal praat wanneer hy sy mond open om My Woord

te preek. Hy moet nie veronderstel dat My teenwoordigheid outomaties is

as hy slegs My Woorde gebruik wat sonder My Gees slegs leë letters is. Hy

moet vooraf om My Gees vrae deur homself bewus met My te verenig en

421

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!