03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Regverdigheid, wat weliswaar ook na vore sal tree om die orde te herstel,

wat nou volledig geminag word, wat ook tot die grootste chaos moet lei.

Iedereen afsonderlik kan wel by homself die orde herstel, hy kan hom van

sy doel en sy bestemming bewus word en hom inspan om daarmee in

ooreenstemming te lewe, maar die hele mensdom is tot geen ommekeer

meer in staat nie. Maar gelukkig hy wie nog betyds omkeer, hy sal

daardeur, deur die laaste gerig nie so erg getref word dat hy dit te vrees

het nie. Vir hom sal dan die gerig ook alleen ‘n bewys van die liefde wees

van My kant, omdat hy in ‘n ander lewe geplaas word, hetsy op die nuwe

aarde of in die geesteryk, in elke geval in ‘n lewe wat hom gelukkig sal

maak.

En om dit by enige mense nog te bereik, maak Ek steeds weer bekend wat

die aarde en sy bewoners te verwag het. En gelukkig hy wat hierdie

aanwysing ernstig neem en sy lewe omkeer, gelukkig hy wat sy bes doen

om in die Goddelike orde te lewe. Hy sal ook My laaste reddingsdaad

begryp en dit as ‘n daad van liefde insien, omdat hy deur sy ten goeie

veranderde lewe nou ook begrip kry vir alle gebeurtenisse wat deur My Wil

en My Mag sal plaasvind.

Die uitwerking van ‘n geheel goddelose lewenswandel ken Ek alleen en

daarom moet Ek ingryp, omdat My Liefde redding wil bring aan almal, of

hul die moontlikheid verskaf om vry te kom uit die mag van Satan, wat

egter alleen kan gebeur, deurdat Ek hom kluister en aan sy mag ‘n einde

maak.

Dat a.g.v. die laaste gerig op aarde ontelbare mense om die lewe kom,

mag julle, mense wel as wreed voorkom. Dit is egter slegs ‘n gewelddadige

afbreking van dit wat onherroeplik na die ewige dood voer, sodat vir die

siele minstens die moontlikheid oorbly, om eens weer ten lewe op te staan

terwyl dit daarenteen die doel van Satan is, om julle vir ewig in sy besit te

kry. Uiteindelik is dus My Liefde die aanleiding vir die einde van hierdie

aarde en die ondergang van alles wat daarop geskape is. My Geregtigheid

plaas dan die geestelike oor in die uiterlike vorm wat beantwoord aan sy

huidige gedrag op aarde. Ek bring dus alles weer in orde volgens My ewige

orde en Ek gee al die geestelike weer die uiterlike vorm wat hulle regmatig

toekom.

Alleen as julle die sin en die doel van julle aardse lewe en julle opdrag ken,

sal julle ook My bestuur en werksaamheid begryplik vind. Dit gaan om

meer as alleen julle liggaamlike lewe, dit gaan om die hele ewigheid, dit

gaan om die lewe van die siel vir wie die geestelike dood die mees

verskriklike is. En vir hierdie dood wil Ek hom bewaar en moet Ek daarom

na middele gryp wat julle aan My Liefde laat twyfel, wat egter tog alleen

maar op My Liefde gebaseerd is.

Ek kan julle nie deur dwang tot ‘n andere lewenswandel bring nie, Ek kan

julle alleen deur My woord vermaan en waarsku, deur My woord, wat in 'n

regstreeks aanspreking na die aarde kom en waardeur alle mense deur My

287

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!