03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Van My kant af geskied alles wat vir ‘n goeie wilsbeslissing bevorderlik is.

Nogtans behou die mens die vryheid van sy wil en die hele aardse lewe

werk nou in ‘n sekere sin op hom in as ‘n te kies of af te wys voorwerp.

Want die mens moet dit alles deurloop om tot My in My ryk te kom. Maar

hy moet nie daarin bly vas steek nie, hy mag hom nie laat vang om opnuut

onvry te word nie, terwyl op hom die uiteindelike vryheid wag.

Die aardse lewe is ‘n weg wat hy moet gaan, maar is nie die doel self nie.

En laat hy sy blik omhoog swewe, dan volg hy ongestoord en vasberade sy

weg. Maar bly sy oë na die grond gerig, dan sal hy alleen sien wat daar om

hom heen gebeur en hy sal nie los kom van hierdie aarde nie, waardeur sy

vlug omhoog nie moontlik is nie. Hy moet die wil en die krag voortbring om

hom los te maak van alles wat hom op aarde begerenswaardig lyk, dan sal

hy ook as oorwinnaar te voorskyn kom. Hy sal dan die aardse weg aflê as

‘n noodsaaklike laaste fase van sy ontwikkeling omhoog en hy sal sy

wilsproef deurstaan.

Sy wil bly dan na My toe gewend ondanks alle verleidingskunste van My

teenstander, wat ook om sy siel, om sy wil, worstel. Hy word dan

oorwinnaar van hierdie wêreld en kandidaat vir My ryk, wat nie van hierdie

wêreld is nie. Amen

Die bring van die evangelie aan die siele in die

hiernamaals - Liefde

5901 12 Maart 1954

Hou die siele in die hiernamaals die evangelie voor. Herinner hulle aan My

gebooie van die liefde wat ook in die hiernamaals vervul moet word, as die

siele opwaarts wil gaan. Onderrig hulle in die kennis van My wil, dat hulle in

ag moet neem dat dit ’n vereiste is om hulle op My te rig, om dan deur My

liefde gegryp te word.

Op aarde sowel as in die ryk hierna geld dieselfde: die omvorming van die

wil van die wese wat aanvanklik teen My gerig is en daarom ook verander

moet word, wat alleen deur die liefde gedoen kan word. Want ‘n

onselfsugtige werk van liefde is reeds die eerste skrede tot My en gee die

wese krag.

Die siele wat kragteloos is in die hiernamaals is arm aan liefde. En julle

moet aan hulle verduidelik dat hulle eers hulp kan verwag as hulle bereid is

om liefde uit te deel aan hulle wat net soos hulle arm en ongelukkig is.

Sonder liefde is hul denke verkeerd en net soos op aarde kan hulle ook hier

wesens benader en verkeerd leer sonder dat hulle die dwaling insien. Slegs

’n siel wat hulpvaardig is herken die waarheid. Daarom moet julle die siele

in die eerste plek My gebooie van die liefde voorhou en hulle opmerksaam

maak dat dit alleen gegee word omdat die mense die verbinding met My tot

stand bring deur die vervulling van die gebooie van die liefde. Want ‘n werk

uit liefde gedaan gee hulle die krag wat hulle steeds verder omhoog help.

243

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!