03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

erustend aan My toevertrou en My hulp sal nie uitbly nie. En julle sal ook

resultate vir julle siele hê, wat julle sonder leed moeilik sou kon verwerf.

Nog trag Ek om die liefde en die wil van elkeen persoonlik te wen. Nog het

die mense My nie tenvolle gekies nie. Nog span ook My teenstander hom in

om julle siele te ontvang en die gevaar is groot dat hy die oorwinning sal

behaal. Daarom maak Ek dit dikwels onmoontlik dat die mense hom sonder

nadenke volg. Ek gee hul aanleiding tot nadenke oor wat hy gee en wat hy

daarvoor verlang. Ek lei die aandag van die mens na homself om hom af te

lei van dit, wat die teenstander hom verlokkend voorhou. Ek stuur siekte en

nood, kommer en verdriet, want dan is hierdie alleen tot seën van die

mens, selfs as hy dit nie insien nie. Maar Ek het hom lief en wil hom nie

verloor aan hom wat geheel sonder liefde is nie. Wat julle slegs

valsegoedere gee, wat julle wil mislei en wie se plan dit is om julle te

verderf. Hy het werklik slegs een bedoeling, om julle van My weg te hou,

omdat hy sonder liefde is. Julle mense ken hom egter nie en laat julle

daarom deur hom mislei as hy julle met aardse goedere lok en daarvoor

egter julle siele verlang.

Ek wil julle egter goedere skenk wat onverganklik is en wat julle na waarde

nog nie kan skat nie. ‘n goeie vader egter gee sy kind nie wat hom skaad

nie, al is die oë van die kind begerig daarop gerig. Hy hou die kind veeleer

tee, as hy ondanks waarskuwing tog daarna verlang.

En so ook moet Ek julle dikwels teehou as julleself julle lewe in gevaar

bring deur ‘n verkeerde strewe, as julle doel neig na ‘n ander as Ek. Want

Ek het julle lief en wil julle besit en Ek doen daarom alles om julle nie te

verloor nie. Amen

Die kerk van Christus - ‘n Lewende geloof

5923 5 April 1954

Alleen ‘n lewende geloof maak julle lede van My kerk wat Ek Self op aarde

gestig het. Ongeag tot welke denominasie julle behoort, julle moet ‘n geloof

besit soos Petrus, want alleen op so'n geloof word My kerk gebou, op ‘n

geloof wat lewend geword het deur die liefde.

En die lewende geloof kan julle in elke kerkgenootskap bereik as dit aan

julle onderrig word, julle aanspoor om werksaam te wees in liefde en

wanneer julle nou ywerig werk verrig wat altyd die liefde as beweegrede

het. Dan besit julle ‘n lewende geloof, dan bring julle bewus die verbinding

met My tot stand. Ek leef dan m.a.w. in en naas julle en dan eers leef julle,

julle aardse lewe bewustelik. Julle streef een doel na en alles wat julle doen

is op die doel gerig, op My.

En dit is julle tog wel duidelik dat elke mens na My kan strewe, ongeag tot

welk kerk genootskap hy behoort. As hy maar aan My glo, aan My, Wat as

die mens Jesus op aarde geleef het om die mense te verlos, dan is ook die

eerste steen aanwesig vir My kerk, wat onverwoesbaar sal bly as ‘n rots,

248

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!