03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

julle ook begryp dat die mense wat hulle wil help deur baie siele omring is,

wat probeer om hulle almal smekend bekend te maak sodat hulle gehelp

kan word.

Julle mense is almal deur sulke siele omring, maar slegs weinige skenk hul

gehoor, slegs weinige het die bereidheid en die geloof om hulle te kan help

deur gebed en liefdevolle gedagtes. Maar ontelbares vind geen bemiddelaar

op aarde nie en probeer daarom ook in sodanige kringe te kom waar

kragstrominge merkbaar is. Ook hierdie siele smeek julle om hulp, verskaf

dit aan hulle en doen alles wat julle liefde julle ingee. Weet, dat My seën

steeds met julle is as julle wil om lief te hê julle dryf om hulle te help.

Trag na niks anders as om alleen maar hulp te bring, dan kan julle baie

kettings losmaak, dan kan julle die gekwelde siele vryheid gee. Julle help

hulle voorlopig deur hulle krag te gee, wat hulle dan na julle voorbeeld self

gebruik, dat hulle ook wil help soos julle hulle gehelp het. Vergeet nooit dat

hulle van julle hulp afhanklik is nie, ook verdoem My genade en

barmhartigheid geen wese vir ewige nie. Maar eers moet hulle verharde

harte aangeraak word deur ‘n liefde straal, alvorens hulle My genadegawe

opneem.

Ek Self lei hierdie siele wat nog aansporing nodig het na julle, om hul

ontwikkelingsgang in die hiernamaals te begin. Maar sonder liefdevolle hulp

smag hulle nog eindelose tyd in dieselfde toestand en vind nie die weg na

bo nie. Bid vir hulle en vergeet hulle nie, want die smart is onmeetlik wat

hul liefdeloosheid en ongeloof hul besorg het. Maar as julle hulle wil help, is

ook Ek met My genade en barmhartigheid altyd bereid om hulle na bo te

trek uit die nag van die dood na die lig van die lewe. Want Ek kan julle

liefde nie weerstaan wat julle aan die ongelukkige siele in die hiernamaals

gee nie en Ek vergeef hul die skuld terwille van julle liefde. Amen

Stryders vir die waarheid

5205 6 September 1951

Julle taak is: onderrig, bring die waarheid aan die mense, sodat die donker

van hulle wyk wat hulle omgeef, wat hulle hinder om die weldaad van die

lig te bespeur. Solank die mens ‘n verduisterde Gees het, gaan hy ‘n

verkeerde weg, want die regte weg heet waarheid. Die waarheid gaan van

My uit en voer weer na My terug.

Julle, mense begryp tog, dat Ek geen gedeeltelike vergunning kan doen,

wanneer dit om julle geluksaligheid gaan nie, begryp tog dat Ek, as die

ewige Waarheid teenoor die leuen of dwaling nie verdraagsaam kan wees

nie. Begryp tog, dat Ek daarom die waarheid na die aarde stuur, omdat dit

nodig is, dat julle dit te wete kom, omdat elke dag vir julle verlore gaan,

waarin julle sonder waarheid voortleef, want alleen die waarheid openbaar

My, soos wat Ek is en alleen wanneer julle ‘n ware beeld van My het, sal

julle My ook kan liefhê en daardeur geluksalig word. Elke verkeerde leer is

54

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!