03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

herkoms. Wie nie aan ‘n voortlewe glo nie, neem genoë met die verklaring,

dat die gedagte sy oorsprong in die mens self het. In die geval egter sou

die dood alle denkvermoë van die mens uitwis, dan is ook die begrip "siel"

nie eenvoudig te verklaar nie, die siel is nl. in teenstelling tot die liggaam,

die aardse materiele uiterlike vorm, die innerlike lewe, die dink, voel en wil

van die mens.

Die siel is onverganklik, dus sal hulle ook verder kan dink, voel en wil as

hulle sal verder lewe na die dood. Iets lewends, ek-bewus moet hierdie

kenmerke kan laat sien, wat kan dink, voel en wil. Solank hierdie

bekwaamhede nie aanwesig is nie bevind die wese hom nog in ‘n gebonde

toestand, waarin hy nog nie geheel verantwoordelik geneem kan word vir

sy werke nie. Maar vir die tyd van die aardse lewe is die wese egter ‘n

opdrag gegee, dus moet hy in staat wees om te dink en te wil en daarmee

ooreenkomstig te handel.

Dit gaan nou daarom dat die wese hom vrywillig in die Goddelike orde skik,

wat hy weg gestoot het toe hy hom van God afgekeer het. Omdat hy deur

hierdie afval van God in ‘n duistere toestand geraak het, d.w.s. in totale

onwetendheid, so moet hy nou d.m.v. ‘n vrye wilsbeslissing ook weer in die

kennis ingelei word wat hom nou vanuit die geesteryk toestroom en nou

deur die mens aangeneem kan word maar ook weer afgewys kan word. Die

gedagtes van die mens is dus so ‘n stroom wat hom toevloei en sowel uit

die ligryk, as ook uit die ryk van die duisternis kan kom. Die mens self is

met die gawe van die verstand toegerus, om hom met die toestromende

gedagtes krities besig te kan hou. Die skerpte van die verstand is egter

baie minder deurslaggewend as ‘n hart wat bereid is om liefde te gee, om

hom vir die gedagtegolwe uit die ligryk te open.

Dus sal ook die graad van insig daaraan beantwoord en die regte beslissing

sal die mens wat ‘n lewe in liefde lei ook maklik geval. Terwyl aan die

liefdelose mense die gedagtes uit die ryk van die duisternis gestuur word,

wat hulle gewilliger aanneem en daardeur ook steeds meer ‘n prooi word

van die teenstander van God.

Die mens glo wel dat die gedagtes sy eie geestesproduk is, dat hy dit self

voortbring kragtens sy verstand en wêreldse onderrig. Maar dit sou dan op

die oomblik van die dood volkome leeg wees in sy siel, wat egter die

eintlike "ek" van die mens is en wat daarom die dink, voel en wil nie kan

verloor nie. Wie hom dus voortaan nog steeds in die bereik van

gedagtegolwe bevind, maar homself die sfeer geskape het of nog kan skep

waarin hy hom nou bevind. Sy denke sal weliswaar in donker gebiede swak

en geheel verward wees, maar hy kan dink en ook die denke suiwer, as hy

wil.

Die gedagte is geestelike krag wat nooit kan vergaan nie en daarom het

elke gedagte ook op die een of andere wyse invloed, negatief as dit uit die

ryk van die duisternis stroom en opgeneem word, positief as dit kom uit die

ligryk en ingang vind in oop menseharte.

547

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!